Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
February 27, 2020Groeipyne 27 Februarie 2020Johan van Lill praat oor die uitdagings van immigrasie met Talitha Veldsman, 'n opvoedkundige sielkundige, en twee ma's wie se gesinne na Australië geëmigreer het....more20minPlay
February 20, 2020Groeipyne 20 Februarie 2020Johan van Lill praat met Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwysnetwerk oor Wêreld Moedertaaldag op 21 Januarie. Sondag word daar op RSG 'n simposium aangebied oor die belangrikheid van moedertaalonderwys, en Daan vertel ook waarna luisteraars kan uitsien....more20minPlay
February 13, 2020Groeipyne 13 Februarie 2020Johan van Lill praat met Hannes Wessels, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die voor- en nadele van die gebruik van tegnologie in die klaskamer, en wat ouers en versorgers hieroor moet weet....more21minPlay
February 06, 2020Groeipyne 6 Februarie 2020Johan van Lill praat met Salome Botes, 'n slaapkonsultant, oor hoe ongesonde slaappatrone jou kind affekteer, en hoe 'n mens goeie slaappatrone ontwikkel. Hoe gemaak met kinders wat sukkel om tot ruste te kom? Watter impak het swak slaaphigiëne op kinders se klaskamergedrag en skoolprestasie?...more21minPlay
January 30, 2020Groeipyne 30 Januarie 2020Baie mense het deesdae hulle kinders heelwat later in hulle lewe, en trou ook op 'n hoër ouderdom. Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die impak wat dit het op die kind en ouer, en watter uitdagings daar is. Mense trou ook vir 'n tweede of derde keer, en dikwels is daar dan 'n redelike generasiegaping tussen die eerste sarsie kinders en die volgende, en ook tussen die twee ouers. Hoe beïnvloed dit jou ouerskapstyl en -aanslag?...more21minPlay
January 23, 2020Groeipyne 23 Januarie 2020Johan van Lill praat met Talitha Veldsman oor al die eerstes in 'n kind se lewe, wat 'n sekere verantwoordelikheid van 'n kind vereis: eerste selfoon, eerste troeteldier, eerste vervoermiddel, eerste uitslaap. Ons gee wenke oor wanneer en hoe ek weet my kind is gereed hiervoor, en hoe maak ek seker my kind kom sy of haar verantwoordelikheid na, of is en bly veilig....more22minPlay
January 16, 2020Groeipyne 16 Januarie 2020Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige, oor wat om te doen as jou kind nie by die skool aanpas nie. Wanneer moet jy bekommerd wees? Hoe skakel jy met die skool hieroor? Wat kan jy as ouer of versorger doen om die kind te ondersteun?...more22minPlay
January 09, 2020Groeipyne 9 Januarie 2020Johan van Lill praat met Amanda Uys, 'n Graad 1-onderwyseres, en Talita Veldsman, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe om die skooljaar reg aan te pak....more24minPlay
January 02, 2020Groeipyne 2 Januarie 2020'n Gedagte wat wêreldwyd groot aanhang begin kry het die afgelope paar jaar, is dat ouers en versorgers aan die begin van die jaar moet besluit op 'n ouerskapsfokus vir die jaar wat voorlê. Johan van Lill praat hieroor met Wynand Breytenbach, 'n dominee, Charl Greef, 'n biokinetikus. en dr. Chanelle Kemp,'n gesondheidskundige, oor dinge waarop gesinne hierdie jaar kan fokus....more25minPlay
December 25, 2019Groeipyne 26 Desember 2020Johan van Lill praat met Marinda Engelbrecht en Lize Vlok oor dinge wat ouers en versorgers met kinders in die kombuis kan doen in die vakansietyd. Marinda is 'n bekende glanskok en Lize is 11 jaar oud....more21minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.