Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
October 10, 2019GroeipyneGroei, leer en ontwikkeling by kinders is soveel meer omvattend as net genoeg kos, oefening en slaap. Johan van Lill praat met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut, oor hoe kinders ontwikkel. Hulle fokus veral op faktore in groei en leer, wat selfregulering beïnvloed....more21minPlay
October 03, 2019GroeipyneDis nou amptelik 'n wet dat ouers nie meer lyfstraf mag toepas nie. Johan van Lill praat met kenners oor hoe om dissipline toe te pas, en wat die alternatiewe vorme is om jou kinders te straf vir gedrag wat ontoepaslik is of wanneer hulle reëls oortree....more24minPlay
September 26, 2019GroeipyneDie jaar is vinnig besig om einde se kant toe te staan, en vir die Graad 7's is dit tyd om te begin dink aan hoërskool toe gaan. Johan van Lill praat met Wilna van Heerden, skoolhoof van Hoërskool Bloemhof, oor wat kan ouers en versorgers kan doen om kinders hiervoor voor te berei, en wat om te doen as die kind volgende jaar dalk moet koshuis toe gaan....more21minPlay
September 19, 2019GroeipyneOuditiewe prosessering is die natuurlike proses waar ons die klank wat ons deur ons ore hoor, na die brein stuur om te verwerk. Johan van Lill praat met Martelle Bornman, 'n oudioloog, oor hoe kinders wat hiermee uitvalle het, getoets word, en watter hulp beskikbaar is....more22minPlay
September 12, 2019GroeipyneHoe moet jy met kinders gesels oor al die veldtogte wat op die oomblik aan die gang is oor geweld teenoor vroue en kinders. Johan van Lill praat hieroor met Marga Botha, 'n onderwyskundige en kenner oor seksualiteitsopvoeding....more20minPlay
September 05, 2019GroeipyneDis Nasionale Boekeweek, en Johan van Lill gesels met twee leeskenners oor hoe om kinders lief te maak vir lees. Hoekom is slaaptydstories so belangrik? Hoe kan 'n besoek aan die biblioteek 'n genotvolle ervaring vir ouer en kind wees?...more23minPlay
August 29, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met ST Potgieter, 'n sielkundige, oor hoe om dit te hanteer as jou kind begin om maatjies se goed te vat, of wanneer kinders steel. Hoe gesels ek met my kind daaroor, en hoekom doen soveel kinders dit al het hulle alles wat hulle nodig het?...more21minPlay
August 22, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Tania Beeton, 'n oudioloog, oor hoe gehoortoetse by kinders werk....more18minPlay
August 15, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor hoe om die versorging van troeteldiere met kinders te hanteer, en watter positiewe impak dit op die gesin kan hê. Dr. Pierre Snyman, 'n veearts, gee ook wenke oor hoe om jou troeteldier aan 'n nuwe baba gewoond te maak....more20minPlay
August 08, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die rol van ma's wat saam met die wêreld van werk verander het, en hoe ma's die uitdagings kan hanteer. 'n Klompie ma's vertel ook hoe hulle oor hulle rol as 'n ma voel....more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.