Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
August 01, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Deon Bruwer, 'n pastorale berader, oor hoe ouers die verbrokkeling van die huweliksverhouding met hulle kinders kan hanteer....more23minPlay
July 25, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Deon Bruwer, 'n pastorale berader, oor die effek wat volwasse verhoudings in die huis op kinders se ontwikkeling het....more21minPlay
July 18, 2019GroeipyneJohan van Lill met praat Fanie Kriel, 'n pastorale berader, oor gesins- of huisvergaderings. Wat is 'n huisvergadering en wat is dit nie? Hoe kan gesinne dit aanpak en baatvind daarby? Watter aspekte is belangrik om dit 'n positiewe ervaring te maak vir almal betrokke?...more23minPlay
July 11, 2019GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Melodie de Jager oor hoe ouers en versorgers moet dink oor herhaling. In die ou dae het ons gepraat van kinders wat druip of dop. Hulle kyk ook na die rol wat lees speel in kinders se vordering, en die belangrikheid daarvan dat kinders in hulle moedertaal moet leer lees....more20minPlay
July 04, 2019GroeipyneOns praat oor rangorde binne gesinne en spesifiek oor die middelkinders. Is daar iets soos middelkindsindroom en hoe kan ouers dit hanteer? Die gas is die sielkundige, ST Potgieter. Ons gesels ook oor die uitdagings waarmee die oudste en jongste kinders baie keer te doen kry....more21minPlay
June 27, 2019GroeipyneWanneer is watter tipe terapeut vir kinders nodig? Waarop fokus elke tipe terapeut? Johan van Lill praat met 'n opvoedkundige sielkundige, Elzettte Fritz, oor die verskillende tipes terapeute wat mens kan gebruik om kinders te help ontwikkel en wat elke soort terapie behels....more24minPlay
June 20, 2019GroeipyneDis vakansietyd en kinders kla dikwels dat hulle dan verveeld is. Baie ouers en versorgers is geïrriteerd met hierdie stand van sake. Maar is verveeldheid 'n negatiewe ding by kinders? Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut, praat met Johan van Lill oor die positiewe aspekte van verveeldheid en hoe dit kan bydra tot breinontwikkeling....more22minPlay
June 13, 2019GroeipyneHoe gemaak as jou kind se onderwyser hom of haar afknou of selfs boelie? Hoe moet jy as ouer of versorger die situasie hanteer. Johan van Lill praat met Marinda Cruywagen, opvoedkundige sielkundige, oor wat die regte prosedure is om te volg tot voordeel van almal betrokke....more25minPlay
June 06, 2019GroeipyneWanneer ouers nie kan ooreenkom oor hoe hulle kinders grootgemaak moet word nie, dan is bemiddeling die eerste opsie om 'n ooreenkoms te bereik – of die ouers nou getroud was of nie, mediators kan help om dinge vlotter te laat verloop. Johan van Lill gesels oor die mediasieproses met Carl Vlok, geakkrediteerde bemiddelaar....more23minPlay
May 30, 2019GroeipyneDis kinderbeskermingsweek en in Groeipyne gesels Johan van Lill met dr. Melodie de Jager, ontwikkelingskenner, oor kinders se emosionele veiligheid en die rol wat sintuie daarin speel...more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.