Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Sy Heerlikheid in Gebroke Kruike

    God het nie Engele en volmaakte wesens gekies om Sy heerlikheid en krag te vertoon en te openbaar nie!! Hy het ons verswakte mense verkies en bestem om Sy boodskappers, vennote, ambassadeurs, familie, kinders, heiliges te wees! Trouens, hoe swakker ons is, hoe meer krag word vrygestel.

    44 min
  • Valse Lojaliteit

    Hoe die vyand valse lojaliteit gebruik om ons gevange te hou. Verward m.b.t. jou lojaliteit teenoor 'n bose werkgewer, kompromieënde vriende, dwalende kerk leiers, manipulerende familie??? LEER van Jesus om REGDOEN bo valse lojaliteit aan tradisies van mense te KIES! #Lojaliteit #Christus #Jesus

    Vir volledige preek notas besoek https://hrco.co.za/sermons/false-loyalty/

    44 min
  • Healthy Rhythm & Habits

    “And they continued steadfastly in the apostles’ doctrine and fellowship, in the breaking of bread, and in prayers.”

    ‭‭Acts‬ ‭2:42‬ ‭NKJV‬‬

    44 min
  • How To Deliver Yourself From Spiritual Oppression?

    Expelling Spiritual Oppression. How to deliver yourself from spiritual oppression and be set free from a bad spirit. Like illegal squatters, a bad spirit can gain power in one’s life to influence and darken all we say and do. You need to take authority, it is time to clean house!

    For full sermon notes visit https://hrco.co.za/sermons/how-to-deliver-yourself-from-spiritual-oppression/

    54 min
  • How to not take offence.

    How to not take offence begins with a quality decision to stand without offence before God. This being so, I myself always strive to have a conscience without offence toward God and men. (Acts 24:16) For us to not take offence we need to practise and mature in two DIRECTIVES:   1) Reaffirm your Identity in Christs - One of the most common reasons people take offence is insecurity. 2) The only Biblical justification for judgement is confrontation - If your brother sins against you, rebuke him; and if he repents, forgive him.   Sermon Notes  https://hrco.co.za/sermons/how-to-not... #offences #takingoffence #MindOfChrist #confrontation

    54 min
  • Gedagtes Van Christus
    Paulus verklaar dat ons oorlogvoering eerstens gerig is op owerhede, of met ander woorde, prinsipale, grondgedagtes en denkstrukture. (Ef 6:12) Hy verduidelik hierdie gedagte-idee-struktuur in meer besonderhede in (2 Kor 10: 3-6). Weereens gebruik Paulus oorlogstaal en metafore om te beskryf dat ons stryd is teen vestings, argumente, gedagtes, hoë dinge wat teen die kennis van God geopper word.
    51 min
  • Die Wil Van God Hoe Om Sy Stem Te Onderskei En Toe Te Pas
    Die wil van God van die begin van tyd is om met Sy mense verenig te wees in hart, siel krag en verstand. Hierdie intimiteit met God is Sy heiligdom hier op aarde. Hierdie heiligdom, tempel, liggaam en familie is God se heerlikheid hier op aarde soos wat dit in die hemel is!
    https://hrco.co.za/sermons/a-holy-sanctuary/
    41 min
  • Die Wil van God (Vervolg)
    Die wil van God is soos ‘n vloei, ‘n rivier, 'n stroom, ‘n energie, ‘n wentelbaan, ‘n frekwensie. Ons moet veg om in hierdie vloei te bly. https://hrco.co.za/preke/die-wil-van-god-vloei
    22 min
  • Wat beteken dit om jou oë op Jesus te fokus?
    "Hou jou oë gevestig op Jesus." Ek voel asof ek dié frase die grootste deel van my lewe gehoor het. Makliker gesê, as gedaan, veral as die lewe in die pad staan, nè?
    So baie liedjies, en preek frases maak die appèl dat mense op Jesus moet fokus! Almal stem kopknikkend in, met ‘n luide amen! Maar weet ons wat hierdie versoek beteken?
    Volledige Preek Notas
    https://hrco.co.za/preke/hoe-rig-ek-my-oe-op-jesus/
    43 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)