
Sign up to save your podcasts
Or


Hoe meet ons ons waarde? Wat was vir Jesus van waarde? Hoe maak ons as mense ons nie van waarde ag nie?Ons sukkel maar as mens om die regte, ewige, onverganklike waarde van ‘n mens te bepaal. Geen aardse objek is ewig nie! Net die mens is bestem om ewig te lewe. Hoekom waardeer mense nooit wat hulle het totdat dit eers weg is nie? Die koninkryk van God boodskap is ‘n “reset” van alles wat ons as waardevol beskou.
Sekerlik een van die grootste voordele van kind van God wees is die toegang tot die kollektiewe “rightwiseness” opgesluit in die liggaam van Christus. DIE WONDER vd LIGGAAM VAN CHRISTUS!! Hallelujah!!!!
https://hrco.co.za/.../rightwiseness-die-wysheid-in-die.../
Mense vra: Is die oorlog in Oekraine die begin van die einde en moontlik die aanloop tot ‘n derde wêreld oorlog? As die antwoord ja is, wat gaan jy aanpas en doen in jou lewe? Die Bybelse, Jesus manier van dink oor ‘n krisis is nou nodig. https://hrco.co.za/preke/right-wisene... #3rdeWereldOorlog #krisis #DinkReg #Wysheid #Fokus
In this world or many wrongs, we need to learn how to outsmart the enemy through clever, opposite-spirit, non-retailitory, discernment of what is right! Learn from Matthew 10:4-10 to be as wise as a serpent and innocent as a dove!
Iemand moet weet dat jy 'n wonderwerk is - God se guns omring jou soos 'n skild. Jy bewys God is in staat, jy bewys Sy genade is voldoende. Jy bewys dat God getrou en regverdig is om ons sondes te vergewe en ons lei skoon te vee. Jy bewys dat God steeds besig is om sy volk op te wek, en sy volk uit die leeukuil en die vuuroond te red. Jy bewys dat jy nie die gesalfdes kan breek nie, die salwing breek die juk. Jy bewys dat geen wapen wat teen jou gevorm word, voorspoedig sal wees nie. Jy bewys dat al gaan jy deur die dal van doodskaduwee jy geen onheil sal vrees nie!
Besluit en verklaar dit ... "Ek is 'n wonderwerk!"
#Getuienis #Jesus #Woord #Bybel
Die opwagting van die opgradering van nuwe sagteware voorspel vir baie goeie nuus! Sien net hoeveel mense kyk na Apple se jaarlikse nuwe tegnologie bekendstelling. ‘n nuwe bedryfstelsel voorspel nuwe moontlikhede en funksies. Ons kan dus moontlik meer geld maak, dit kan ons werk vergemaklik, en beter skakel met die wêreld. Jesus se goeie nuus boodskap was ‘n aankondiging van ‘n algehele nuwe bedryfstelsel van funksionering! Besoek gerus www.hrco.co.za
#3 Vergifnis - Goeie Nuus reeks! So baie mense bely en sê jammer sonder om te verander. Jesus baan vir ons 'n nuwe lewende weg om nie net vergifnis te ontvang nie, maar ook die vermoë om te verander! Luister hierdie boodskap uit Markus 2:1-12 oor hierdie wonderlike goeie nuus!!! https://hrco.co.za/preke/3-forgiveness/
Het julle al telefoontjie gespeel? Iemand begin ‘n boodskap, dan word die sinnetjie van een persoon na die volgende oorvertel, sonder terugvoering of herhaling. ‘n Geheel ander boodskap kom gewoonlik op die einde uit. Dis nogal ‘n snaaks om toeskouer te wees, van presies hoe verkeerd die storie loop! Die boodskap van Jesus is in die selfde gevaar, as ons nie ons weergawe meet aan die oorspronklike uitsending nie. Baie mense het al baie seer gekry in die kerk, en wil niks met die kerk te doen hê nie. Ander bevraagteken openlik die sinlikheid van kerk wees? Is kerk ooit goed vir ‘n mens?
Vir volledige preeknotas besoek gerus https://hrco.co.za/preke/1-almal-wen/
Een van die sterkste drange en behoeftes van ‘n mens is aanvaarding. Van jongs af worstel ons almal met deel wees. Daar is altyd ‘n binnekring groepie van die mooiste, rykste en mees populêre kinders iewers daar ver, en die res van ons wat maar net ‘n bestaan voer, of ‘n opposisie groep begin. Ons is groep mense, en ons groepeer gewoonlik rondom mense wat soos ons is, dieselfde taal praat en dieselfde waardes, geloofsoortuiging en lewenstyl handhaaf. ‘n Baie dieper kwessie is – toegang en deelname.
Volledige preeknotas beskikbaar by https://hrco.co.za/preke/2-toegang-tot-god-se-familie/
Jesus is the ultimate example of focus!The light of the body is the eye: if therefore thine eye be single, thy whole body shall be full of light.Know what you want, then write down 20 steps on how to get it! Focus and get working! This is a simple formula of success!We present our best work when we concentrate!
Full sermon notes at https://hrco.co.za/sermons/reset-your-focus/
From the publisher's feed