Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Die voorspoed van die goddelose vraagstuk.

    Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. (Ps 73:2-3)  Soms staan mens net verstom en sprakeloos teenoor hoe voorspoedig sekere mense wat geen respek vir die Here of Sy wee het nie.  Hoe moet ons hieroor dink?

    58 min
  • Unsung Heroes of Faith: John G Lake

    Co-founder of the Apostolic Faith Mission of South Africa. Through his 1908–19 African missionary work, Lake played a decisive role in the spread of Pentecostalism in South Africa, the most successful southern African religious movement of the 20th century.

    40 min
  • The Unsung Heroes of Faith Hans Nielsen Hauge

    The apostle of Norway, Hans Nielsen Hauge (1771– 1824) 53years a religious and societal reformist and entrepreneur.

    A Prophet Behind the Plough. Work and service is something that will shine for others to see), and “love should serve all”

    #workisworship #SheepNations #communitysupport

    18 min
  • Helde van Geloof Reeks 1 Die Ridders van St John v Malta

    HISTORIESE STORIES VAN MOED

    Die geskiedenis van die Johannes Orde is een van die merkwaardigste verhale van moed, uithouvermoë en heersende geloof sedert Bybelse tye. Ook bekend as "die Ridders van Malta," het hulle drie keer hul standpunt ingeneem teen sommige van die magtigste Islamitiese leërs in die wêreld. Toe hulle soveel as honderd teen een oortref het, het hulle geweier om terug te trek. Gegewe geen hoop deur vriende of vyande nie, het hulle hul man gestaan totdat hulle die oorhand gekry het, tot die verbasing van die hele wêreld.

    #lovecastsoutfear #BelieveInGod #fearisaspirit

    48 min
  • Die Kerk se roeping as SOUT en LIG

    Dooie godsdiens help nie, want meer en meer mense begin betekenislose rituele en tradisies bevraagteken wat net 'n pleister op sonde plaas, sonder om die hart te transformeer. Daar was nog nooit 'n beter tyd vir die ware kerk om op te staan en haar glorie te laat skyn nie!

    #heavenonearth #AsItIsInHeaven #kingdomliving #bettertogivethantoreceive #cityonahill #SheepNations

    48 min
  • The FANTASTIC benefits of GENEROSITY

    Giving is one of the primary ways spiritual people multiply and sustain the grace they’ve received. Usually, people do not appreciate or value the gift they’ve received for free.  We reciprocate the gift we have received by paying it forward! In this way, we not only cherish the gift received, but we also increase and maintain it.  The gift of righteousness, healing, and salvation is multiplied in and through us by sharing it freely with others. Subsequently, the spiritual growth is in the sharing! The maturity comes in the giving! The more you give, the more you increase in authority and spiritual stature.  Your capacity to receive is increased when you give more. #giving #generosity #tithe

    48 min
  • Hou aan REG doen in tye van Swaarkry.

    Elke dag bestaan uit tientalle beslissings, besluite, transaksies, ooreenkomste, konfrontasies en oordele. Hoe behou 'n mens koers deur die warboel van uitdagings, siektes, verlies, afleggings, ongelukke, misdaad en natuur rampe? Jesus leer in Mat 7:24-26 dat die mens wat Sy WOORDE HOOR EN DOEN is soos iemand wat sy huis op die rots gebou het!  Ontdek in hierdie preek God se voorsiening vir jou in moeilike tye!! #doenreg

    47 min
  • Wie se Reg is Reg?

    In die lig van die Johnny Depp en Amber Heard laster saak, draai my gedagtes draai na die vraag, wie is reg? Die jurie sal uiteindelik besluit wie hulle glo reg was, maar ná die uitslag sal sommige beslis nog nie saamstem nie.

    Die Woord sê: "In daardie dae was daar geen koning in Israel nie; elkeen het gedoen wat reg was in sy eie oë." (Rigters 21:25) 

    Wie se reg wen vir almal, nie net die een nie? Wie se regte besluite dra volhoubare goeie vrugte? Hierdie stelling beskryf 'n kultuur waar elkeen doen wat reg is in sy of haar eie oë en niemand meer morele absolutes ag nie. 

    Vir volledige preek notas besoek gerus https://hrco.co.za/sermons/whose-right-is-it-anyway/

    47 min
  • Rightwiseness Die krag van God

    Mense soek krag in baie dinge, maar die uitkoms en vrug is nie volhoubare goed en welstand vir almal nie. Om reg te lewe is 'n krag. Uiteindelik deur te doen wat reg is, word jy gevestig deur jou geregtigheid. Ontdek die krag van die Evangelie - toegang tot die krag van God. 

    https://hrco.co.za/sermons/the-power-of-god/

    1 hr 2 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)