Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Asem Van Die Lewe
    Asem is lewe. Tans voel mens dikwels uitasem en kortasem! Gesonde emosies, verhoudinge, besigheid en ligaamlike fiksheid bestaan uit ‘n ritme van gee en neem, werk en rus, liefde en geloof. Huidiglik worstel ons om weer hierdie natuurlike ritme te vind. Jesus Christus het gekom om lewe, en lewe in oorvloed te skenk. Kom WOON ons samekoms by: AANLYN of FISIES en laat toe dat die lewendmakende Gees van God jou ‘n nuwe 2de asem gee om die geloofsreis klaar te maak tot die einde!
    https://hrco.co.za/preke/asem-van-die-lewe/
    38 min
  • Die Vreugde Van Die Heilige Gees
    Die waarheid is dat nie alles wat plesier verskaf is heilsaam nie. Die realiteit is ook, dat plesier gewoonlik kortstondig is, en dan moet mens weer soek vir die volgende lekker ding om te doen.
    Lees meer: https://hrco.co.za/preke/vreugde-van-die-heilige-gees/
    56 min
  • Bybelse AntiVirus Vir Gedagtes Wat Verwoes
    Ons gedagtes is so kragtig dat hulle die verloop van ons lewens kan bepaal. Mag ons altyd waaksaam en nugter wees en ons gedagtes waaksaam bewaar teen skynbaar willekeurige of negatiewe gedagtes wat nie aan Christus onderwerp word nie.
    “Want soos hy in sy hart dink, so is hy.” - Spreuke 23: 7
    https://hrco.co.za/sermons/biblical-antivirus/
    1 hr 12 min
  • The Power Of The Blood Of Jesus
    If you already have had Covid 19, or busy recovering: You will need to discover and understand the power of the blood of Jesus. The win the battle against Covid 19 virus entails utilizing every possible medical, physiological but also Spiritual means. I cannot think of a better solid basis for my spiritual battle against the virus than the Blood of Jesus Christ!
    5 Ways how the Blood of Jesus save, heal, redeem, unite and protect you - in Christ.
    1 hr 10 min
  • Die Krag Van Die Bloed Van Jesus
    Ontdek die dieper en breër dimensies van die Bloed van Christus en wat dit beteken in u aktiewe verhouding met die Here. Lees meer oor die 'chemie van bloed gebaseer op fisiologiese studies en hoe dit geestelik van Adam tot Christus verband hou. Moenie hierdie dinamiese groeistoot in u intimiteit met die Here hierdie Sondag misloop nie.
    49 min
  • Die Hedendaagse Mesiaanse Werk
    In krisistye hoop ons almal op 'n messias! 'n Enkele supermens wat ons uit die moeilikheid sal red. Hierdie eenman-redder is 'n gewilde tema vir die meeste Hollywood-films wat ons kyk. Die film komplot fokus gewoonlik op 'n epiese stryd teen totalitêre regimes, waar die messias uiteindelik ingryp. Sommige noem dit die messias -kompleks. Is hierdie perspektief versoenbaar met die evangelie wat Jesus verkondig en gedemonstreer het?
    Markus 6:30-56
    5 min
  • Die gelowige se hantering van die Pandemie
    Soms voel dit vir ‘n mens asof jou hart wil gaan staan… onluste, geliefdes sterf, werkloosheid, korrupsie, niks maak sin nie!!! Ons kan tans almal sê: “DIE LEWE IS NIE MAKLIK NIE!” Tog is daar baie om voor dankbaar te wees! Te midde van die krisis, kom daar soms buitengewone oplossings en deurbrake! Nou is dit die tyd om PERSPEKTIEF te behou!!
    SKRIF: Mark. 13:33-37 “Wees voortdurend waaksaam”
    50 min
  • Roep Genade, Genade Teenoor Jou Berg
    Verklaar genade, genade oor berg!
    “Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot 'n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van:
    Genade, genade oor hom!” SAGARÍA‬ ‭4:7‬ ‭AFR53
    Vind uit hoe berge gelyk gemaak word deur die genade wat God werk
    43 min
  • Generational Blessings & Curses
    https://youtu.be/6DJH3KB-LCQ All life is generational. Some of it is a blessing, and some of it is a curse. Most people do not take well to the statement: “You’re just like your mother or your father”. Whether you like it or not, there is more of your parents and grandparents in your DNA, as you realise. JESUS offer us a way to come into His Spiritual Inheritance Blessing! Become a follower of Jesus Christ today!
    30 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)