Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

By Jan OosthuizenReligion & Spirituality
Download on the App Store

Harvester Cederberg Preke episodes

  • Living in Resurrection Power
    The spark that started the Jesus Movement was His resurrection! Still people are awakening to the reality of His LIFE. The same power that raised Jesus from the dead is now working in us, who are born again, new creation, spirit-filled people!
    49 min
  • Die Dieper Betekenis vd NAGMAAL
    Ons bestudeer die Seder Maaltyd, of Pasga Maal waartydens Jesus die nuwe verbond - Nagmaal inisieer. Hierdie Joodse maaltyd en Familie Fees te herdenking van die Joodse verlossing uit Egipte is volop beeldende simboliek met die oog op die Messias, Jesus die ewige Verlosser!
    55 min
  • Die Gekruisigde Lewe - volmaakte Liefde
    Ons is die mooiste mense wanneer ons selfloos liefhet! “As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy eie belange prysgee en die kruis dra soos ’n mens wat ter dood veroordeel is, en saam met My kom." Die Lewende Bybel - Mat 16:24
    Notas & blog: https://hrco.co.za/preke/die-gekruisigde-lewe/
    youtube: https://youtu.be/iSXXSwKYwQs
    37 min
  • Hoe veilig gevaarlik kan raak.
    Geloof is altyd ‘n aksie. Ons veiligheid is belangrik, maar oordrewe veiligheid inhibeer ontwikkeling. Seuns ontwikkel juis deur soms gevaar te trotseer, en bedrewe te word in allerhande vaardighede, soos skaatsplank, boomklim, en van hoogtes afspring. Ons geloof groei nie deur wat ons van die Here weet nie, maar deur dit wat ons weet in aksie te beproef!
    46 min
  • Figtree In The Vineyard
    Luke 13:6-9 Parable of the FIGTREE in the VINEYARD.
    “Beige must be your least favourite colour, for we are called to stand out not blend in.”
    Have you ever felt "now why am I among these people in this situation?" Since the inception of Israel, God's people have stood like a fig tree in a vineyard. Joseph in Egypt, Daniel in Babylon, Esther in Persia, Paul in Rome. When we find ourselves suddenly in strange place among strange people – WE MUST BEAR FRUIT! What fruit does the Lord seek from us as believers, in a world that is increasingly grounding their faith on science, modernism, populism and self-determination? As salt and light, we are preserving society from rot and total decay ... now is the time for strategic positions of influence and authority. https://hrco.co.za/preke/die-vyeboom-in-die-wingerd/
    58 min
  • Jesus die Hoop op Heerlikheid - Die heerlikheid is Sy Liggaam!
    Jesus die hoop op heerlikheid soos uit Maria se perspektief verduidelik, suster van Marta en Lasarus. Sy het besluit om die gesinsprotokol en kulturele beperkings van haar tyd te verbreek om 'n dissipel van Jesus te word, om te doen wat hy gedoen het! Wat 'n vrymoedigheid! Jesus, het haar nie net toegelaat nie, maar haar openlik voor almal onderskryf! "Sy het die regte bestemming gekies" Luk 10:38 -41
    https://hrco.co.za/sermons/jesus-the-hope-of-glory/
    43 min
  • Die Krag van Terughouing
    Die vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oorwin in dié LEWE.
    44 min
  • Die krag van Self-beheersing
    Die vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oorwin in dié LEWE.
    15 min
  • Die Krag om te Verander
    JESUS Christus is die konstante VERANDERING, reformasie en transformasie van ons lewens na VOLWASSENHEID. Haak jy bietjie vas? Sukkel om 'n slegte gewoonte te los? Jy weet wat jy moet doen, maar kom nie sover nie? WEES ingeprop en aangeskakel in CHRISTUS JESUS ons Here! Uiteindelik verander en herstel hy ons spontane ongekunstelde gelukkige kindwees, bruidwees - volwassenheid in JESUS.
    14 min
  • 𝗝esus the ultimate behavioural Agent of Change

    JESUS ​​Christ is the constant CHANGE, REFORMATION and TRANSFORMATION of our lives towards MATURITY. Are you stuck and trapped in a bad relationship? Struggling to break a bad habit? You know what to do, but procrastinate? BE plugged in and turned on in CHRIST JESUS ​​our Lord! His end-goal is to restore our spontaneous, free, happy childhood - maturity in JESUS.



    Youtube Message 
    https://youtu.be/h39i17pZrgY
    Blog post
    https://hrco.co.za/sermons/jesus-the-ultimate-behavioural-agent-of-change/ 

    55 min

About Harvester Cederberg Preke

From the publisher's feed

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)