
Sign up to save your podcasts
Or


Besoek gerus ons webtuiste vir volledige preeknotas deur te kliek op Die postuur van ‘n aanbidder.
Vir volledige preek notas is kliek op die volgende skakel Die Ekstase van die normale Christelike Lewe
PReek Notas: https://hrco.co.za/sermons/how-to-deliver-yourself-from-a-bad-spirit/
Sien YouTube https://youtu.be/NBcpa7kNeqw
Die beeld in ons advertensie lyk komieklik, maar demoniese onderdrukkende geeste en die impak daarvan op ons lewens is 'n ernstige saak! Leer hoe om daarvan ontslae te raak.
Ontwaak oor hoe die Heilige Gees werk om ons gedagtes te vernuwe! Leer die onderskeid tussen “normale sielkunde” wat ons oral sien en hoe Jesus ons op Sy onvergelyklike manier verlos van die onderdrukking van die duiwel. Kom leer meer oor die “vernuwing van gedagtes” teenoor “demoniese verlossing” van geeste van wellus, heksery, vrees, leuens, dood, ens.
Ons sal ook kyk na die "spanning" op die brein, die bloedare / wortels wat soos kloue of spykers aan ons brein klou. Verdryf die demoniese invloed wat geneig is om kamp te slaan in ons gedagtes as ons dit toelaat. Leer hoe om hulle aggressief en aktief uit te "blaas" teenoor net weg te hark.
We now all realise it is time to build up our immune system and live lore healthy. Masks and social distancing are not enough to prevent Covid 19. SPIRITUAL fitness is a vital and meaningful way to arm yourself against multiple ailments and sickness.
Join us and enjoy this time in the presence of the Lord with us as He strengthens us from within building-our-spiritual-man. Please visit our website for full sermon notes by clicking on the following link https://hrco.co.za/sermons/7-ways-to-stay-spiritually-fit/
Ons almal besef dit is nou die tyd om ons immuniteit op te bou, en dat maskers en sosiale distansie nie genoeg is om Covid 19 te voorkom nie. Geestelike fiksheid is 'n waardevolle en betekenisvolle manier om jouself te pantser teen veelvoudige siektes. Besoek gerus ons webtuiste vir volledige preek notas by https://hrco.co.za/preke/7-maniere-om-geestelik-fiks-te-bly/
Paulus praat "triomf-taal" met die 1ste volgelinge van Jesus, oorwinnaars, heiliges, uitverkorenes, koninklike priesterdom ens... Dit is mense wat in sommige gevalle nes soos Job alles verloor het vir hulle geloof! Kom ons hardloop die resies van geloof, soos mense wat triomf in ons harte dra... meer-as-oorwinnaars tipe mense!
https://hrco.co.za/sermons/more-than-conquerors/
#KerkAanlyn #FeesDiens #KerkKanNieToemaak #Aanbiddingstyd #Gebedsversoeke #Genesings #GodSeTeenwoordigheid
We are not only leaders of the church but also of the city.
ALL Resources, as well as this sermon notes, are available right here https://hrco.co.za/sermons/the-governmental-church-in-the-locality/
Please visit our website at www.hrco.co.za as well as our Youtube channel at https://www.youtube.com/channel/UCVcE-0oiNu6WN1Prhb4SePA
Struggling with negative thoughts and feelings of dispair, disillusionment, discouragment, and depression? Learn not to trust your limited perception and feelings! The enemy has one purpose: To get you to do nothing! To stop you LIVING the best life ever lived, Jesus Christ. This is one mighty encouraging word to revitalize your faith! https://hrco.co.za/.../wanneer-dit-voel-asof-god-nie.../
Ons leef tans in ‘n wêreld van miljoene opinies en agterdog oor geheime sameswerings, emosioneel gelaaide waarskuwings, grootskaalse verwarring, teenstrydige navorsing, kommer oor inperking maatreëls, diskriminerende persoonlike aanvalle en opswaai van aanranding en geweld!!! Mens hoor elke dag van meer egskeidings, gesinsgeweld, en gesonde mense se sterftes. Hoe hou mens FOKUS? Hoe kry mens goddelike INSIG? Nou meer as ooit is dit nodig dat ons, ons geestelike sintuie sal verskerp in die daaglikse stryd, om fokus op Jesus te behou.
https://hrco.co.za/preke/behou-geestelike-fokus-in-tye-van-onrus/
From the publisher's feed