Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
April 14, 2024Hoe verklaar jy dit? 14 April 2024Is daar ‘n verskil tussen kakkerlakke en kokkerotte? Wat gebeur tydens wolkbestuiwing? Het dit nie ‘n negatiewe uitwerking op die ekologie nie?...more23minPlay
April 07, 2024Hoe verklaar jy dit? 7 April 2024Wat tel as vreemde gedrag by akkedisse? Ons kyk weer na hoe molle grondhopies maak as hulle agtertoe skop. Help ‘n waaier om muskiete weg te hou, of is dit ‘n mite?...more23minPlay
March 31, 2024Hoe verklaar jy dit? 31 Maart 2024Hoe kan ‘n vliegtuig, teen ‘n snelheid van 300 plus kilometer per uur, se wiele so vinnig versnel in ‘n breukdeel van ‘n sekonde wanneer dit land? Hoekom klink die sang van ‘n rooivlerkspreeu soms so mooi, maar soms ook so lelik?...more24minPlay
March 24, 2024Hoe verklaar jy dit? 24 Maart 2024Hoekom sing die meeste voëls vroegoggend of laataand? Wat gebeur in die middel van die dag wat die sang stuit? Hoekom is die flapnek-verkleurmannetjie so groot, en sit hy so stil?...more23minPlay
March 17, 2024Hoe verklaar jy dit? 17 Maart 2024Hoekom raak sout laf? Wanneer jy rooibostee maak, het jy ooit gewonder of dit miere se dood kan veroorsaak?...more23minPlay
March 10, 2024Hoe verklaar jy dit? 10 Maart 2024Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou? Hoekom word jellievisse deur klein slakkies vermoor, en wat is die doel van ‘n jellievis?...more24minPlay
March 03, 2024Hoe verklaar jy dit? 3 Maart 2024Hoe kan ‘n vliegtuig se bande van 0 tot 300 km per uur, in ‘n breukdeel van ‘n sekonde versnel, en nie die vliegtuig van koers afdruk nie? Hoe beïnvloed wolkbestuiwing die aarde se temperatuur en weerpatrone?...more23minPlay
February 25, 2024Hoe verklaar jy dit? 25 Februarie 2024Is daar iets soos visse, of is ons op skool verkeerd geleer? Hoekom kan sperm vir jare gevries word, maar ‘n mens se toon kan nie na ‘n paar ure weer aangeheg word nie, selfs al is dit gevries?...more23minPlay
February 18, 2024Hoe verklaar jy dit? 18 Februarie 2024Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie? Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende diere nie?...more25minPlay
February 11, 2024Hoe verklaar jy dit? 11 Februarie 2024Hoekom vreet die wyfie knopiespinnekop die mannetjie? Slaap ‘n dikkop, en kan hulle slange naboots? Is dit waar dat nagape giftig is?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.