Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
September 01, 2024Hoe verklaar jy dit? 1 September 2024Is daar iets soos deurskynende wolke, en hoe weet ons hulle is dan wel daar? Is dit waar dat die Franse so baie paddas eet? Indien wel, wat is die voedingswaarde, en staan die paddas nie ‘n kans om uit te sterf nie?...more24minPlay
August 25, 2024Hoe verklaar jy dit? 25 Augustus 2024Kan seekorale na koeler water skyf om hulleself te beskerm, soos die temperatuur van die oseane e styg a.g.v. klimaatsverandering? ‘n Paar weke gelede het prof. Geyer ‘n vraag vir luisteraars gegee om op te los – die bal/sfeer waardeur jy ‘n gat deur die sentrum en al langs ‘n middellyn boor......more22minPlay
August 18, 2024Hoe verklaar jy dit? 18 Augustus 2024Wanneer ‘n flitslig aangeskakel word, skyn die lig slegs vir ‘n bepaalde afstand – watter enegieverandering het plaasgevind? Hoe en hoekom vorm duiwe, in stede of dorpe, swerms, tog is hulle neste ver uitmekaar?...more22minPlay
August 11, 2024Hoe verklaar jy dit? 11 Augustus 2024Hoekom bly ‘n wiel regop wanneer dit rol, maar nie as dit stilstaan nie? Moet ons bekommerd wees oor seeslange in ons oseane? Hoekom weeg ‘n trui meer as die bolle wol wat gebruik is om dit te brei?...more24minPlay
August 04, 2024Hoe verklaar jy dit? 4 Augustus 2024Is dit ‘n mot of ‘n skoenlapper? Wat is die verskille tussen hierdie twee insekte? Hoekom moet ons nog wetenskaplike name gebruik? Mag jy jou eie naam gebruik as jy ‘n nuwe spesie ontdek?...more24minPlay
July 28, 2024Hoe verklaar jy dit? 28 Julie 2024Hoekom vang katte steeds klein diertjies en insekte as hulle wel kos by hulle eienaars kry? Hoe gebeur dit dat sekere akkedisse twee koppe het, nie langs mekaar nie, maar weerskante van die lyf?...more23minPlay
July 21, 2024Hoe verklaar jy dit? 21 Julie 2024llan van der Hoven van Dullstroom het foto’s van sy hond se waterbak gestuur. Hy verduidelik daar was ‘n afsaksel in die bak, wat patrone in gehad het nadat die water gevries het. Hy wil Allan weet wat veroorsaak hierdie indrukwekkende patrone....more25minPlay
July 14, 2024Hoe verklaar jy dit? 14 Julie 2024Hoeveel volume van grond bo seevlak is daar, en hoeveel water in die oseane? Kan die een die ander opvul? Is dit waar dat paddas kan vries, en weer lewe nadat hulle ontdooi?...more25minPlay
July 07, 2024Hoe verklaar jy dit? 7 Julie 2024Hoekom is ‘n padda ‘n ding wat kan spring? Hoekom is dit dat net voor 'n mens aan die slaap raak, jy die perfekte briewe of toesprake skryf, maar niks die volgende dag onthou nie? Hoekom peusel klein voëltjies aan spinnerakke?...more25minPlay
June 30, 2024Hoe verklaar jy dit? 30 Junie 2024‘n Molkriek is die mol van die insekwêreld, maar is hulle gevaarlik? Toe jou ouma gesê het jy het VUILBLOED, wat het sy bedoel? Hoekom is die grate in geblikte sardientjies so sag en eetbaar, terwyl dié in vars vis so hard en oneetbaar is?...more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.