Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
November 10, 2024Hoe verklaar jy dit? 10 November 2024Wat affekteer miere se loopspoed? Wind en weer, of die koningin? In watter stadium bou stokkieswurmlarwes hulle vreemde strukture?...more24minPlay
November 03, 2024Hoe verklaar jy dit? 3 November 2024Wat is die rede hoekom mense so geinteresseerd is in die kremetartboom? Het jy geweet die maan is besig om weg te beweeg van die aarde af? Watter uitwerking sal dit uiteindelik hê?...more23minPlay
October 27, 2024Hoe verklaar jy dit? 27 Oktober 2024Wat is donker-suurstof? Hoekom moet ons wiskunde op skool leer? Hoe kan ‘n vlermuis verdrink met sy gesofistikeerde sensors?...more25minPlay
October 20, 2024Hoe verklaar jy dit? 20 Oktober 2024Waarom is die tuatara (wat lyk soos ‘n akkedis) so spesiaal dat hy ‘n orde van sy eie het? Wanneer die maan, aarde en die son in lyn is, hoe kan mens hulle almal sien?...more25minPlay
October 13, 2024Hoe verklaar jy dit? 13 Oktober 2024Hoe kry die stortstert-gytjie dit reg om vloeistof uit sy stert te spuit soos ‘n sproeier? As alles in donkerte moes verval, hoe lank sou enige iets nog kon lewe? Wat is lig, dat dit so belangrik is?...more24minPlay
October 06, 2024Hoe verklaar jy dit 6 Oktober 2024Hoekom lyk die "conehead praying mantis" soos ‘n buitenste ruimtewese? Hoekom word kookolie warmer wanneer jy gevriesde arrtappelskyfies daarin gooi? Is dit nie veronderstel om vlugtig koeler te word nie?...more24minPlay
September 29, 2024Hoe verklaar jy dit? 29 September 2024Is waterwysing wetenskaplik verklaarbaar? Kan bome met mekaar kommunikeer indien daar gevaar is? Wat is die volume van land/grond bo seevlak, en van die water in die oseane?...more23minPlay
September 22, 2024Hoe verklaar jy dit? 22 September 2024Hoe het die posduiwe, wat in oorloë gebruik is om boodskappe te vervoer, geweet waarheen om te vlieg? Hoekom is perdebye so bedrywig op die yucca-plant? Kan ‘n honderdpoot ‘n hoender doodbyt?...more24minPlay
September 15, 2024Hoe verklaar jy dit? 15 September 2024Katte se eetgewoontes, buiten die kos wat mense vir hulle gee, kan soms baie vreemd wees - van olyfolie tot komkommer, maar hoekom eet sekere katte vreemde dinge? Kan jy die die noorderligte in die Karoo sien?...more25minPlay
September 08, 2024Hoe verklaar jy dit? 8 September 2024Lewe parasiete op bidsprinkane, en hoe suksesvol is ‘n simbiose? 'n Luisteraar wil weet watter swaeltjies kom terug na die winter - die ouers of die kinders, of nuwe onverwante swaeltjies?...more22minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.