Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.
October 20, 2024Hoe verklaar jy dit? 20 Oktober 2024Waarom is die tuatara (wat lyk soos ‘n akkedis) so spesiaal dat hy ‘n orde van sy eie het? Wanneer die maan, aarde en die son in lyn is, hoe kan mens hulle almal sien?...more25minPlay
October 13, 2024Hoe verklaar jy dit? 13 Oktober 2024Hoe kry die stortstert-gytjie dit reg om vloeistof uit sy stert te spuit soos ‘n sproeier? As alles in donkerte moes verval, hoe lank sou enige iets nog kon lewe? Wat is lig, dat dit so belangrik is?...more24minPlay
October 06, 2024Hoe verklaar jy dit 6 Oktober 2024Hoekom lyk die "conehead praying mantis" soos ‘n buitenste ruimtewese? Hoekom word kookolie warmer wanneer jy gevriesde arrtappelskyfies daarin gooi? Is dit nie veronderstel om vlugtig koeler te word nie?...more24minPlay
September 29, 2024Hoe verklaar jy dit? 29 September 2024Is waterwysing wetenskaplik verklaarbaar? Kan bome met mekaar kommunikeer indien daar gevaar is? Wat is die volume van land/grond bo seevlak, en van die water in die oseane?...more23minPlay
September 22, 2024Hoe verklaar jy dit? 22 September 2024Hoe het die posduiwe, wat in oorloë gebruik is om boodskappe te vervoer, geweet waarheen om te vlieg? Hoekom is perdebye so bedrywig op die yucca-plant? Kan ‘n honderdpoot ‘n hoender doodbyt?...more24minPlay
September 15, 2024Hoe verklaar jy dit? 15 September 2024Katte se eetgewoontes, buiten die kos wat mense vir hulle gee, kan soms baie vreemd wees - van olyfolie tot komkommer, maar hoekom eet sekere katte vreemde dinge? Kan jy die die noorderligte in die Karoo sien?...more25minPlay
September 08, 2024Hoe verklaar jy dit? 8 September 2024Lewe parasiete op bidsprinkane, en hoe suksesvol is ‘n simbiose? 'n Luisteraar wil weet watter swaeltjies kom terug na die winter - die ouers of die kinders, of nuwe onverwante swaeltjies?...more22minPlay
September 01, 2024Hoe verklaar jy dit? 1 September 2024Is daar iets soos deurskynende wolke, en hoe weet ons hulle is dan wel daar? Is dit waar dat die Franse so baie paddas eet? Indien wel, wat is die voedingswaarde, en staan die paddas nie ‘n kans om uit te sterf nie?...more24minPlay
August 25, 2024Hoe verklaar jy dit? 25 Augustus 2024Kan seekorale na koeler water skyf om hulleself te beskerm, soos die temperatuur van die oseane e styg a.g.v. klimaatsverandering? ‘n Paar weke gelede het prof. Geyer ‘n vraag vir luisteraars gegee om op te los – die bal/sfeer waardeur jy ‘n gat deur die sentrum en al langs ‘n middellyn boor......more22minPlay
August 18, 2024Hoe verklaar jy dit? 18 Augustus 2024Wanneer ‘n flitslig aangeskakel word, skyn die lig slegs vir ‘n bepaalde afstand – watter enegieverandering het plaasgevind? Hoe en hoekom vorm duiwe, in stede of dorpe, swerms, tog is hulle neste ver uitmekaar?...more22minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.