Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.
March 24, 2024Hoe verklaar jy dit? 24 Maart 2024Hoekom sing die meeste voëls vroegoggend of laataand? Wat gebeur in die middel van die dag wat die sang stuit? Hoekom is die flapnek-verkleurmannetjie so groot, en sit hy so stil?...more23minPlay
March 17, 2024Hoe verklaar jy dit? 17 Maart 2024Hoekom raak sout laf? Wanneer jy rooibostee maak, het jy ooit gewonder of dit miere se dood kan veroorsaak?...more23minPlay
March 10, 2024Hoe verklaar jy dit? 10 Maart 2024Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou? Hoekom word jellievisse deur klein slakkies vermoor, en wat is die doel van ‘n jellievis?...more24minPlay
March 03, 2024Hoe verklaar jy dit? 3 Maart 2024Hoe kan ‘n vliegtuig se bande van 0 tot 300 km per uur, in ‘n breukdeel van ‘n sekonde versnel, en nie die vliegtuig van koers afdruk nie? Hoe beïnvloed wolkbestuiwing die aarde se temperatuur en weerpatrone?...more23minPlay
February 25, 2024Hoe verklaar jy dit? 25 Februarie 2024Is daar iets soos visse, of is ons op skool verkeerd geleer? Hoekom kan sperm vir jare gevries word, maar ‘n mens se toon kan nie na ‘n paar ure weer aangeheg word nie, selfs al is dit gevries?...more23minPlay
February 18, 2024Hoe verklaar jy dit? 18 Februarie 2024Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie? Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende diere nie?...more25minPlay
February 11, 2024Hoe verklaar jy dit? 11 Februarie 2024Hoekom vreet die wyfie knopiespinnekop die mannetjie? Slaap ‘n dikkop, en kan hulle slange naboots? Is dit waar dat nagape giftig is?...more25minPlay
February 04, 2024Hoe verklaar jy dit? 4 Februarie 2024Woon jy dalk op ‘n hitte-eiland in Suid-Afrika? Soos Musina… Wat is die marsupialis in die springbok se wetenskaplike naam, Antidorcas marsupialis? Hoekom is die ruimte tussen sterre en planete koud?...more25minPlay
January 28, 2024Hoe verklaar jy dit? 28 Januarie 2024Het dit al met jou gebeur dat ietsie kleins uit jou hand val en spoorloos verdwyn, of nie naby die plek lê waar jy staan nie? Watter rol speel die aarde se rotasie in hierdie voorbeeld? Hoekom spoeg ‘n spoegslang?...more25minPlay
January 21, 2024Hoe verklaar jy dit? 21 Januarie 2024Is ‘n Rooi Roman giftig? Hoekom kom die "marsupialis" in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voor? En, Hoe is dit moontlik dat die goue katvis ‘n allen bestaan voer onder die kalahari?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.