Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
February 04, 2024Hoe verklaar jy dit? 4 Februarie 2024Woon jy dalk op ‘n hitte-eiland in Suid-Afrika? Soos Musina… Wat is die marsupialis in die springbok se wetenskaplike naam, Antidorcas marsupialis? Hoekom is die ruimte tussen sterre en planete koud?...more25minPlay
January 28, 2024Hoe verklaar jy dit? 28 Januarie 2024Het dit al met jou gebeur dat ietsie kleins uit jou hand val en spoorloos verdwyn, of nie naby die plek lê waar jy staan nie? Watter rol speel die aarde se rotasie in hierdie voorbeeld? Hoekom spoeg ‘n spoegslang?...more25minPlay
January 21, 2024Hoe verklaar jy dit? 21 Januarie 2024Is ‘n Rooi Roman giftig? Hoekom kom die "marsupialis" in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voor? En, Hoe is dit moontlik dat die goue katvis ‘n allen bestaan voer onder die kalahari?...more25minPlay
January 14, 2024Hoe verklaar jy dit? 14 Januarie 2024Kan die bekende Kaaiman van namakwaland die weer voorspel? Hoekom het brandpaaie in die Wes-Kaap in onbruik verval? En, hoe is dit moontlik dat ‘n wurm uit die dooie liggam van ‘n kokkerot kan klim?...more25minPlay
January 07, 2024Hoe verklaar jy dit? 7 Januarie 2024Hoekom hou miere van jou toonnaels? Wat is die verskil tussen ‘n spinnekop en insek en hoekom help dit om verstaan? En, Hoe vlieg vliegtuie onderstebo as dit die vorm van die vlerke is wat hulle laat vlieg?...more24minPlay
December 31, 2023Hoe verklaar jy dit? 31 Desember 2023Hoekom kan ‘n plat lens nie lig fokus nie? Watter rol vervul ‘n bidspringkaan in ekosisteme? En, hoekom lyk ‘n geietjie blink en slymerig, maar is tog droog?...more25minPlay
December 24, 2023Hoe verklaar jy dit? 24 Desember 2023Wat kan die oorsaak wees van groeter getalle duif-vrektes? Is daar iets soos ‘n giftige akkedis en waar kom hulle voor? En ons dierkundige gaan ‘n vreemde seediertjie van Hermanus identifiseer....more25minPlay
December 17, 2023Hoe verklaar jy dit? 17 Desember 2023Waar word kortgolf- en mediumgolflengtes aangewend? Watter soort golwe word vir TV gebruik? En hoekom is ‘n roman insek so rats en aggressief?...more24minPlay
December 10, 2023Hoe verklaar jy dit? 10 Desember 2023Hoe kan 'n spieël 'n voorwerp agter ‘n stuk papier sien? Hoe weet die spieël die voorwerp is daar? En, indien dit sou gebeur dat muskiete wat Malaria dra die wêreld sou oorneem, wat sal van ons word?...more25minPlay
December 03, 2023Hoe verklaar jy dit? 3 Desember 2023Hoekom is ‘n skilpad se dop so hard? Hoe kan jy ‘n sonsondergang geniet in jou glas melk? En wat presies is die doel van slakke?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.