Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
July 09, 2023Hoe verklaar jy dit? 9 Julie 2023Is dit waar dat jy demensie kan ontwikkel wanneer jy in jou neus krap? Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillende kontinente so na mekaar kan aard? Kan motte honderde kilometers in die oop see oorleef?...more24minPlay
July 02, 2023Hoe verklaar jy dit? 2 Julie 2023Wat is die slegste vir ‘n land se toekoms - oorbevolking of te min mense? Hoe beïnvloed seep oppervlakspanning? Is dit moontlik dat melk van kamertemperatuur koffie stadiger kan laat afkoel?...more25minPlay
June 25, 2023Hoe verklaar jy dit? 25 Junie 2023Ons leer meer van parsitoïdes van insekte en spinnekoppe. Watter uitwerking het geraas, of klank, op diere? Produseer jou liggaam vitamien D wanneer jy binne die huis in die son sit?...more25minPlay
June 18, 2023Hoe verklaar jy dit? 18 Junie 2023Reën ‘n mens meer nat wanneer jy hardloop of stap? Ons kyk ook na die hoep-hoep se kroos, want nie almal in haar nes hoort daar nie....more25minPlay
June 11, 2023Hoe verklaar jy dit? 11 Junie 2023Ons bespreek opvolgvrae van luisteraars oor warmwaterflesse en watertenks. Hoekom het sekere soogdiere meer vet as ander? Hoe kan jy molle in jou tuin aanpak?...more25minPlay
June 04, 2023Hoe verklaar jy dit? 4 Junie 2023Beweeg elektrisiteit so vinnig soos die spoed van lig, of beweeg dit teen 9 km per uur? Hoekom gaan die lig aan sodra jy die skakelaar druk? Waar kom volstruise vandaan, en hoe oorleef hulle....more25minPlay
May 28, 2023Hoe verklaar jy dit? 28 Mei 2023Is prof. Hendrik Geyer wetlik aanspreeklik vir sy gebruik van die woord biljoen i.p.v. triljoen? Sal waterslange Desiree se visse in haar dam opvreet? Wanneer sal kunsmatige intelligensie Hoe verklaar jy dit se paneel kenners vervang?...more25minPlay
May 21, 2023Hoe verklaar jy dit? 21 Mei 2023Hoe verklaar jy dit dat die Jesus-akkedis oor water kan hardloop sonder om te sink? 'n Luisteraar vra of ons 'n wollerige wurm van Ellisras kan identifiseer. En, watter vreemde swamme groei in Humansdorp?...more24minPlay
May 14, 2023Hoe verklaar jy dit? 14 Mei 2023Ons pak die raaisel van dooie bye wat in die oggende aangetref word by fluoresserende ligte. Ons gaan ook uitvind of ‘n halfvol warmwaterfles langer warm bly as ‘n propvol warmwaterfles....more25minPlay
May 07, 2023Hoe verklaar jy dit? 7 Mei 2023Hoe kan dit wees dat die heelal 92 miljard ligjare wyd is, terwyl die ouderdom van die heelal "net" 13,7 miljard jaar is? Hoekom het sekere manlike bospesies horings en die ooie nie?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.