Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
April 30, 2023Hoe verklaar jy dit? 30 April 2023Ons hoor hoe ‘n ruspe, en later 'n vlinder, jou lelies kan verwoes. Hoe gebruik mens sonkrag om te kook, bak en braai? En ons hoor hoe verwarrend ‘n dinosourus-voetafdruk kan wees....more26minPlay
April 23, 2023Hoe verklaar jy dit? 23 April 2023Ons vind uit hoe jou waarneming van die horison deur hitte of koue beïnvloed word, en ons beskou die skuimnespadda en sy skuim van nader....more25minPlay
April 16, 2023Hoe verklaar jy dit? 16 April 2023Watter persentasie van die totale energie wat die son uitstraal, bereik die aarde? Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillende vastelande so na mekaar kan aard? En, ons leer meer oor die koringkriek....more25minPlay
April 09, 2023Hoe verklaar jy dit? 9 April 2023Kan ons voorspel waar ‘n weerligstraal volgende gaan slaan? En, ons leer meer oor die kardinale belang van temperatuur by soogdiere, en hoe dit ons organe beskerm....more25minPlay
April 02, 2023Hoe verklaar jy dit? 2 April 2023Na aanleiding van ‘n foto op sosiale media wil almal weet hoekom daar amper 10 paddas op ‘n slang se rug sit? Wat veroorsaak hierdie gedrag? Is jy waarlik besig om jou deel te doen in die oorlog teen klimaatsverandering? Dave Pepler het raad....more24minPlay
March 26, 2023Hoe verklaar jy dit? 26 Maart 2023Wat is die effek van elektrolietinhoud op die latente hitte van water? Met ander woorde, kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel hou tydens beurtkrag? Hoekom eet orcas net die lewer van haaie? En, ons leer meer van die snuitkewer....more25minPlay
March 19, 2023Hoe verklaar jy dit? 19 Maart 2023Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil? Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit hoe hulle die kleure verskerp wanneer nodig. En, ons ontleed die botsspoed van motors....more25minPlay
March 12, 2023Hoe verklaar jy dit? 12 Maart 2023Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika bepaal nie? Het jy geweet daar is sekere akkedisse in Suid-Afrika wat baie geld werd is oorsee? Vind uit hoe smokkelaars te werk gaan, en hoe jy kan help om hulle te vang. En ons hoor van motte wat lyk, beweeg en vlieg soos sekere voëls....more25minPlay
March 05, 2023Hoe verklaar jy dit? 5 Maart 2023Watter rol speel geopolitiek in die toekoms van die aarde, en hoe kan individue ‘n stem daarin vind? Hoe lank is die rakleeftyd van ou en nuwe gloeilampe, en hoe kan ‘n braaivuur dit beïnvloed?...more25minPlay
February 26, 2023Hoe verklaar jy dit? 26 Februarie 2023Stem jy saam dat die Matamata-waterskilpad ‘n vreemde gedroggie is? Hoekom lyk hy so? Maak dit (ekologies) saak as 'n onbelangrike diertjie uitsterf? Ons vind meer uit oor die ontwikkeling van insekvlerke....more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.