Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
February 19, 2023Hoe verklaar jy dit? 19 Februarie 2023Hoekom het mense en diere hare? Hoekom is die naakte molrot haarloos? Hoekom mag mens nie naelpolitoer dra tydens ‘n operasie nie? Ons leer meer oor branders, groot en klein, in die see....more26minPlay
February 12, 2023Hoe verklaar jy dit? 12 Februarie 2023Hou jy van ‘n netjiese tuin, of ‘n wille woeste tuin? Watter soort tuin is die beste vir die klimaat waarin ons onsself tans bevind? Wat was die oorspronklike voorsate waaruit insekte ontwikkel het? Dave Pepler vertel van ‘n vrou wat groot sukses behaal het met haar balkontuin in New York. Sy is ‘n Suid-Afrikaner wat besluit het om ‘n werkende tuin te skep....more25minPlay
February 05, 2023Hoe verklaar jy dit? 5 Februarie 2023Is die kontrei-mite waar dat slange en selfs likkewane melk uit koeie se spene drink? Wat is hitte? Hoekom kry sekere mense bosluiskoors, maar ander nie?...more25minPlay
January 29, 2023Hoe verklaar jy dit? 29 Januarie 2023Hoe affekteer jou velkeur en jou gewig jou hittetoleransie? Ons bevraagteken die die evolusie van die verkleurmannetjie. Wat sou gebeur as die hele heelal beurtkrag sou ervaar?...more26minPlay
January 22, 2023Hoe verklaar jy dit? 22 Januarie 2023Hoekom, maak nie saak wat jy eet nie, grom jou maag in die kerk? Hoekom is daar spesifiek so baie blomme een keer per jaar in Namakwaland? Hoe word die ouderdom van die aarde gemeet?...more25minPlay
January 15, 2023Hoe verklaar jy dit? 15 Januarie 2023Hoekom is daar meer muskiete in die Karoo,waar dit droog is, as in die natter Oos-Kaap? Ons leer leer oor die middel-akkedis en kraaie se gedragsprobleme....more26minPlay
January 08, 2023Hoe verklaar jy dit? 8 Januarie 2022Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word? Hoe slaap olifante? Ons dissekteer die goggas in jou swembad....more25minPlay
January 01, 2023Hoe verklaar jy dit? 1 Januarie 2023Hoe kan waterstof as kragbron gebruik word? Hoe word wetenskaplike benamings aan diere gegee? Hoe oorleef akkedisse in die glyhellings van duine?...more25minPlay
December 18, 2022Hoe verklaar jy dit? 18 Desember 2022Hoekom is die naakte mol naak? Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig, en hoe weet ons wat die antwoord is?...more25minPlay
December 11, 2022Hoe verklaar jy dit? 11 Desember 2022Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is. Hoe word weerligballe gevorm? Hoe verskil hommelbye en houtkapperbye van mekaar?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.