Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.
June 26, 2022Hoe verklaar jy dit? 26 Junie 2022Wat is ruimtetyd en hoe word dit gemeet? Hoekom word die baskewer deur almal verkeerd verstaan?...more25minPlay
June 19, 2022Hoe verklaar jy dit? 19 Junie 2022Woon daar perdeybye in vye, en hoekom is hulle nie ‘n gevaar vir die mens nie? Hoekom eet karetskilpaaie plastiek? Sien hulle dit aan as ‘n voedelsoort?...more25minPlay
June 12, 2022Hoe verklaar jy dit? 12 Junie 2022Wat is ‘n turksvy se voedingswaarde, en kan mens hulle pitte sommer net plant? Waar is die reuse grondgeitjie woonagtig, en hoekom het hulle nie suigkussings op hulle tone nie? Is ‘n sandvlooi gevaarlik vir die mens?...more25minPlay
June 05, 2022Hoe verklaar jy dit? 5 Junie 2022Hoekom verrimpel mense se vingerpunte en tone in warm water? Eet sekere spinnekoppe ander spinnekoppe, en hoe doen hulle dit? Wat is ‘n weerligbal, en wat veroorsaak dit?...more25minPlay
May 29, 2022Hoe verklaar jy dit? 29 Mei 2022Hoe werk geitjies se voete en tone? Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning? Wat is ‘n molkriek?...more24minPlay
May 22, 2022Hoe verklaar jy dit? 22 Mei 2022Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure? Ons kyk na 'n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is....more25minPlay
May 15, 2022Hoe verklaar jy dit? 15 Mei 2022Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin? Hoe goed kan vlieë ruik en sien? Hoekom het muskiete nie voorkeure? Waar kom maaiers vandaan?...more24minPlay
May 08, 2022Hoe verklaar jy dit? 8 Mei 2022Watter effek het jou elektriese heining op die fauna en flora van jou omgewing? Ons leer meer oor die Europese spreeus wat Cecil John Rhodes na Suid-Afrika gebring het, en die die genepoel van die luiperd....more25minPlay
May 01, 2022Hoe verklaar jy dit? 1 Mei 2022Ons paneel kenners verduidelik wat die aarde laat draai; wat swaartekrag is en waarom is die maan se swaartekrag swakker as die aarde s’n is. Ons vind ook uit hoekom voëls so lief is vir ‘n son- en stofbad....more25minPlay
April 24, 2022Hoe verklaar jy dit? 24 April 2022Weet jy wat ‘n broekmannetjie is? Wat is melanisme en albinisme? Ons vind uit hoe diere diversiteit in hulle genepoel probeer inbring....more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.