Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
May 15, 2022Hoe verklaar jy dit? 15 Mei 2022Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin? Hoe goed kan vlieë ruik en sien? Hoekom het muskiete nie voorkeure? Waar kom maaiers vandaan?...more24minPlay
May 08, 2022Hoe verklaar jy dit? 8 Mei 2022Watter effek het jou elektriese heining op die fauna en flora van jou omgewing? Ons leer meer oor die Europese spreeus wat Cecil John Rhodes na Suid-Afrika gebring het, en die die genepoel van die luiperd....more25minPlay
May 01, 2022Hoe verklaar jy dit? 1 Mei 2022Ons paneel kenners verduidelik wat die aarde laat draai; wat swaartekrag is en waarom is die maan se swaartekrag swakker as die aarde s’n is. Ons vind ook uit hoekom voëls so lief is vir ‘n son- en stofbad....more25minPlay
April 24, 2022Hoe verklaar jy dit? 24 April 2022Weet jy wat ‘n broekmannetjie is? Wat is melanisme en albinisme? Ons vind uit hoe diere diversiteit in hulle genepoel probeer inbring....more25minPlay
April 17, 2022Hoe verklaar jy dit? 17 April 2022Hoe kan ‘n sandstorm in die Sahara-woestyn ‘n stoflaag op die wit sneeu in Europa veroorsaak? Hoe ver is die horison van jou af? Ons identifiseer klein eiertjies na aanleiding van ‘n foto wat deur ‘n luisteraar ingestuur is....more25minPlay
April 10, 2022Hoe verklaar jy dit? 10 April 2022Hoekom moet ons verstaan hoe atome lig absorbeer? Behalwe vir muskiete, wat byt jou in die skemertyd? Hoe werk die proses van verassing?...more24minPlay
April 03, 2022Hoe verklaar jy dit? 3 April 2022Hoe weet molle in jou tuin dit is aand? Hoe trek ‘n koningin by en haar trawante? Kan ‘n spook die verklaring wees vir ‘n lig in die nag in in Carnarvon in die Noord-Kaap? Die vraagsteller wonder of dit nie dalk iemand is wat nie tot ruste kan kom nie. Hoor teoretiese fisikus prof. Hendrik Geyer se verklaring van hierdie spookstorie....more25minPlay
March 27, 2022Hoe verklaar jy dit? 27 Maart 2022Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen. Prof. Le Fras Mouton beantwoord ‘n vraag van Serita Ribeiro van Vanderbijlpark. Sy het foto’s gestuur van ‘n slangetjie wat toe al die tyd ‘n vrylewende hammerkop-platwurm is. Hy is familie van die lintwurm....more25minPlay
March 20, 2022Hoe verklaar jy dit? 20 Maart 2022Ons leer meer oor die wolfspinnekop wat vir ons uit die gras loer; hoekom net groot krewe gevang mag word; en die voëlgeluide wat papegaaie naboots....more25minPlay
March 13, 2022Hoe verklaar jy dit? 13 Maart 2022Ons leer meer oor appelslakke se parasitiese eiers waaraan mense nooit moet vat nie. Ons vind oor die bewaring van insekte in Suid-Afrika. Kan jy glo daar is ‘n klip wat dalk jou lewe kan red ná ‘n slangbyt?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.