Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
December 19, 2021Hoe verklaar jy dit? 19 Desember 2021Hoe beskerm gesigmaskers jou? Watter maskers bied meer beskerming? Kan menslike aanraking ‘n seester laat vrek?...more24minPlay
December 12, 2021Hoe verklaar jy dit? 12 Desember 2021Ons kenners leer ons meer van die verskynsels by bewegende motorwiele – soos om regdeur te kan sien, of hoekom dit soms lyk asof die wiel agteruit beweeg. Ons vind ook meer uit van die voor- en nadele van voorbrande in die Nasionale Kruger Wildtuin....more25minPlay
December 05, 2021Hoe verklaar jy dit? 5 Desember 2021Hoe hoor ons? Hoe gehoorsensitief is ons? Die span bespreek ook die velkleur en genetika van die witleeu en bruinleeu....more25minPlay
November 28, 2021Hoe verklaar jy dit? 28 November 2021Die kenners leer ons meer van die MRI-masjien en die onmenslike geraas wat dit maak. Kan mRNA jou DNS verander? Hoekom is sommige slange se giftande voor in die mond, terwyl ander agter is?...more25minPlay
November 21, 2021Hoe verklaar jy dit? 21 November 2021Die kenners praat oor drome en halusinasies; wat presies reuk is; hoe besoelde lug ons affekteer; en hoe geelvinke die weer voorspel, en kan ons by hulle leer....more24minPlay
November 14, 2021Hoe verklaar jy dit? 14 November 2021Ons leer meer van die geheimsinnige bloustertakkedis, en vind uit of daar slim en dom katte en honde is. Is dit waar dat mense met rooi hare ‘n hoër pyntolleransie het, of meer narkose benodig?...more25minPlay
November 07, 2021Hoe verklaar jy dit? 7 November 2021Hoekom lê geitjies net twee eiers? Hoekom vrek robbe in groot getalle? En, ons leer meer oor sonenergie se gebruike, en die invloed van sonpanele....more25minPlay
October 31, 2021Hoe verklaar jy dit? 31 Oktober 2021Ons leer meer oor grootpoot-voëls se broeigedrag, hoe windrigtings ontstaan, hoekom ons huil, en of rooibostee voordelig kan wees vir skape....more25minPlay
October 24, 2021Hoe verklaar jy dit? 24 Oktober 2021Die kenners vertel hoekom die meeste voëls nie ‘n penis het nie – so hoe gebeur voortplanting? Ons kyk na die ewolusie van seksualiteit, en watter effek moderne slaappille op breinfunksionering het....more25minPlay
October 17, 2021Hoe verklaar jy dit? 17 Oktober 2021Ons delf dieper in ‘n vraag van ‘n vorige episode aangaande klank. Ons leer meer oor hoe voëls miere inspan om te help met hiegiëne, en hoeveel meer brandstof verbruik word a.g.v. spoedwalle....more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.