Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
August 01, 2021Hoe verklaar jy dit? 1 Augustus 2021Ons leer meer van klank – Wat beïnvloed klank? Hoekom is sekere klanke harder, maak nie saak wat die afstand is nie? Wat is mistigheid se invloed op klank? Wat is jou koffie se klank? En ons vind meer uit van die mag van groepering by voëls....more25minPlay
July 25, 2021Hoe verklaar jy dit? 25 Julie 2021Ons leer meer van die onsterflike jellievis, die ekologiese stappe wat gedoen word om ekostelsels te red, en hoe die Cullinan-diamant die aardoppervlak bereik het....more25minPlay
July 18, 2021Hoe verklaar jy dit? 18 Julie 2021Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering, wat veral die Bokmakierie vir ons gee. Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie aan die kus van Suid-Afrika, en ons leer meer oor die baber se vermoë om asem te haal in modder....more25minPlay
July 11, 2021Hoe verklaar jy dit? 11 Julie 2021Ons leer meer van kelkiewynvoëltjies. Ons beskou die ewolusie van die mens se beendere, ligamente, senings, aptyt en weerstand van nader. En, het jy geweet ‘n seeleeu kan ritme hou?...more25minPlay
July 04, 2021Hoe verklaar jy dit? 4 Julie 2021Ons vind meer uit van die impak wat oorfone op die bakterieë in jou oorkanaal het. Ons hoor waarheen ons sokkies verdwyn ná ‘n was, hoekom ander rye altyd vinniger beweeg as die ry waarin jy staan, en ons gaan meer leer oor ‘n slang se asemhalingstelsel....more25minPlay
June 27, 2021Hoe verklaar jy dit? 27 Junie 2021Ons leer meer van suikerbekkies; ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal; en ons hoor hoekom warmwaterpype vinniger vries as kouewaterpype....more25minPlay
June 20, 2021Hoe verklaar jy dit? 20 Junie 2021Ons vind meer uit oor die wonder van die migrasiepatrone van verskeie diere. Ons hoor of die manlike en vroulike geslagte verskillende evolusiepaaie geneem het. En in ons kitsvraag verklaar ons hoekom jou hart aanhou met klop....more25minPlay
June 13, 2021Hoe verklaar jy dit? 13 Junie 2021Ons vind uit hoe sekere spinnekoppe elektrisiteit in hulle spinnerakke gebruik om prooi te vang. Hoekom is die lug blou? Ons leer meer oor hoe selle ontdek is....more25minPlay
June 06, 2021Hoe verklaar jy dit? 6 Junie 2021Ons vind uit wanneer die aarde se magneetveld weer gaan omswaai. Ons leer meer van die pofadder se paringtyd, en Dave Pepler gee wenke gee wat jy op jou volgende sampioensoektog kan toepas om die giftige sampioene te vermy....more25minPlay
May 30, 2021Hoe verklaar jy dit? 30 Mei 2021Ons kyk na vrae wat handel oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk. Ons beantwoord 'n vraag wat gaan oor jou lyf wat ‘n antenna is, en wat presies maak ‘n spesie homeotermies of poikilotermies....more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.