Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
May 23, 2021Hoe verklaar jy dit? 23 Mei 2021Ons kyk na moontlike oplossings vir die gemors wat die Indiese Myna/spreeu veroorsaak, hoor hoekom meer vroue deesdae meer hartaanvalle kry, en bespreek predatore se jagroetines....more24minPlay
May 16, 2021Hoe verklaar jy dit? 16 Mei 2021Ons luister na die eerste aflewering van die ontdekkingsverhaal van selle, en ‘n medikus verduidelik wat bilharzia is, wat miljoene mense elke jaar affekteer....more25minPlay
May 09, 2021Hoe verklaar jy dit? 9 Mei 2021Vind meer uit oor die vervanging van varkharte in menslike hartoorplantings. Ons hoor hoe spesiaal ons as spesie is, en ons gesels oor rotstekeninge en hulle oorsprong....more25minPlay
May 02, 2021Hoe verklaar jy dit? 2 Mei 2021Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken? Ons kyk na verskillende spinnekoplokvalle, en leer meer oor die belang van speeksel....more25minPlay
April 25, 2021Hoe verklaar jy dit 25 April 2021Wat is ‘n permakultuur? Kan ‘n penis van kleur verander na ‘n penisoorplanting? Hoekom het almal vingerafdrukke?...more25minPlay
April 18, 2021Hoe verklaar jy dit? 18 April 2021Hoe kan jy hondsdolheid oorleef? Waai blaasoppies weg? Sal jou hond saam met jou TV-reekse begin kyk?...more25minPlay
April 11, 2021Hoe verklaar jy dit? 11 April 2021Hoe het olifante wat hul ontstaan in Afrika het, in Indië beland? Hoekom verskil die lesing op jou badkamerskaal as jy op dit klim wanneer die skaal op 'n matjie staan teenoor die lesing as die skaal op 'n harder oppervlakte staan? En, hoe gevaarlik is radiogolwe vir daardie voëls wat so rustig in selfoontorings sit en broei?...more25minPlay
April 04, 2021Hoe verklaar jy dit? 4 April 2021Hoekom word jou horlosie se vermoë om akkuraatheid te behou, beinvloed tydens beurtkrag? Hoekom zoem 'n muskiet as hy nadervlieg om jou te byt? Hoe is die piramides oorspronklik gebou? Wat is die vertakte afbeelding op 'n klippie wat iemand opgetel het?...more26minPlay
March 28, 2021Hoe verklaar jy dit? 28 Maart 2021Wat is die storie van die Koch-sneeukristal? Wat is ‘n fraktaal? Hoekom word die woord, kalf, gebruik om die kleintjie van ‘n walvis te beskryf? Wil jy meer weet oor mantas?...more29minPlay
March 21, 2021Hoe verklaar jy dit? 21 Maart 2021Wat is die wetenskaplike naam vir die lig van vuurvliegies? Wat is hulle broeipatrone, en hoekom is hulle daar? Wat is die Kambriese ontploffing? Wat is Burgess-skalie?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.