Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.
October 04, 2020Hoe verklaar jy dit? 4 Oktober 2020Hoekom word 'n nasale depper deur jou neusholte gesteek om 'n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan 'n monster nie uit jou keel geneem word nie? Hoe word vasgestel dat jy reeds anti-liggaampies het? Is die gesigsveld van werweldiere se oë ongeveer 360 grade? Is daar 'n derde oog? Hoe werk dit? Is daar al 'n studie van byvoorbeeld die verkleurmannetjie se oë gemaak? Wat is stereoskopiese diepte?...more24minPlay
September 27, 2020Hoe verklaar jy dit? 27 September 2002Op watter manier bevat plutonium soveel meer potensiaal as uraan-235, of waar lê die knoop? En hoe werk dit? Wil jy meer weet oor kern-klowing? Hoe kry sekere diere dit reg om in koue temperature van minus 80 grade Celsius te oorleef? En hoekom vreet verkleurmannetjies nie gedroogde meelwurms nie?...more26minPlay
September 20, 2020Hoe verklaar jy dit? 20 September 2020Hoe moet ons eties en moreel teenoor die grond optree? Hoekom moet jy soms onkruid toelaat in jou tuin? Al gehoor van 'n plantjie genaamd die Blou Trots Van Nieuwoudtville?...more25minPlay
September 13, 2020Hoe verklaar jy dit? 13 September 2020Hoekom het perde sulke groot oë? Is dit moontlik dat daar dalk al 'n meteoriet in die Witbank-omgewing in die Noord-Kaap geval het? Wat is die storie van die periodieke reënbuie aan die Tuinroete? En, is daar 'n verklaring vir die verandering in daglengtes?...more26minPlay
September 06, 2020Hoe verklaar jy dit? 6 September 2020Hoe weet 'n mannetjie rooiborsduif dat hy moet begin nes bou om gereed te maak vir die wyfie om eiers te lê? Watter invloed het straatligte en veiligheidsligte op plante? Hoe plant verkleurmannetjies voor?...more24minPlay
August 30, 2020Hoe verklaar jy dit? 30 Augustus 2020Wil jy meer weet oor navigasie in die diereryk? Wat is die verklaring van ‘n rigtinglose mens? Kan die mens dieselfde tegnieke gebruik om te navigeer as diere? Navigeer mans en vroue verskillend? Hoe navigeer jy met die son? Waar is die fossiele van prehistoriese soogdiere soos perde, honde, bokke en olifante?...more24minPlay
August 23, 2020Hoe verklaar jy dit? 23 Augustus 2020Hoe beland 'n klein spinkaantjie binne-in 'n hoendereier? Hoekom vlieg 'n vliegtuig en vaar 'n boot teen knope? Hoekom vlieg 'n vliegtuig nie teen kilometer per uur of myl per uur nie? Hoekom is daar seemyl en nie net 'n gewone myl nie? Wat is die verskil tussen 'n metrieke ton en 'n gewone ton?...more26minPlay
August 16, 2020Hoe verklaar jy dit? 16 Augustus 2020Wat is die verskil tussen valke en arende? Weet jy dat swerfvalke teen sowat 250 km/h kan duik? Kry 'n mens seekatte wat in varswater voorkom?...more22minPlay
August 09, 2020Hoe verklaar jy dit? 9 Augustus 2020Hoekom het mense nie sterte nie? Wat is die funksie van die stert by soogdiere? Wat is die storie met krapspinnekoppe en jakkalsvlieë, en kan daar simbiose tussen die twee bestaan?...more23minPlay
August 02, 2020Hoe verklaar jy dit? 2 Augustus 2020Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word? Wil jy meer weet oor die witkruisarend? Wat is hulle rooftegnieke en broeigewoontes? Het jy geweet roofvoëls kan vir dekades en selfs honderde jare op een plek nesmaak? En is dit waar dat die mannetjies by roofvoëls een derde kleiner as die wyfie is?...more22minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.