Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
November 01, 2020Hoe verklaar jy dit? 1 November 2020Wat is perdekrag nou eintlik? Waar kom dié term vandaan? Hoe word perdekrag na hedendaagse kilowatt omgeskakel? Hoe kan daar vasgestel word watter massa ‘n spesifieke perd met gemak kan hanteer?...more20minPlay
October 25, 2020Hoe verklaar jy dit? 25 Oktober 2020Waar kom die oorspronklike volke van elke wêreldstreek vandaan? Hoekom het hulle verskillende gelaatstrekke en velkleure? Weet jy dat jy op ‘n tyd droogvoet van Bloubergstrand na Robbeneiland kon loop? Hoe groot sal die aarde wees as dit in ‘n swart gat (black hole) beland?...more28minPlay
October 18, 2020Hoe verklaar jy dit? 18 Oktober 2020Hoekom word melk suur? Hoekom neem UHT geprosseseerde melk langer om suur te word? Watter een van UHT of gewone melk is gesonder vir menslike gebruik? Waar kom miet vandaan? Hoe weet hadedas waar om hulle snawels in die grasperk in te druk om ‘n wurm in die hande te kry, gegewe dat hulle nie die wurm kan sien of hoor nie?...more27minPlay
October 11, 2020Hoe verklaar jy dit? 11 Oktober 2020Hoe is dit moontlik dat aardvarke miljoene jare kan oorleef terwyl hulle stapelvoedsel slegs termiete is? Was daar te alle tye termiete? Hoekom grawe aardvarke net gate in die noordelike aansig van termietshope? Wat is aardvark-komkommers? Hoe op aarde beland 'n miniatuur papaja binne in die groter een? En, hoe moet ons leef in die tyd van Covid?...more32minPlay
October 04, 2020Hoe verklaar jy dit? 4 Oktober 2020Hoekom word 'n nasale depper deur jou neusholte gesteek om 'n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan 'n monster nie uit jou keel geneem word nie? Hoe word vasgestel dat jy reeds anti-liggaampies het? Is die gesigsveld van werweldiere se oë ongeveer 360 grade? Is daar 'n derde oog? Hoe werk dit? Is daar al 'n studie van byvoorbeeld die verkleurmannetjie se oë gemaak? Wat is stereoskopiese diepte?...more24minPlay
September 27, 2020Hoe verklaar jy dit? 27 September 2002Op watter manier bevat plutonium soveel meer potensiaal as uraan-235, of waar lê die knoop? En hoe werk dit? Wil jy meer weet oor kern-klowing? Hoe kry sekere diere dit reg om in koue temperature van minus 80 grade Celsius te oorleef? En hoekom vreet verkleurmannetjies nie gedroogde meelwurms nie?...more26minPlay
September 20, 2020Hoe verklaar jy dit? 20 September 2020Hoe moet ons eties en moreel teenoor die grond optree? Hoekom moet jy soms onkruid toelaat in jou tuin? Al gehoor van 'n plantjie genaamd die Blou Trots Van Nieuwoudtville?...more25minPlay
September 13, 2020Hoe verklaar jy dit? 13 September 2020Hoekom het perde sulke groot oë? Is dit moontlik dat daar dalk al 'n meteoriet in die Witbank-omgewing in die Noord-Kaap geval het? Wat is die storie van die periodieke reënbuie aan die Tuinroete? En, is daar 'n verklaring vir die verandering in daglengtes?...more26minPlay
September 06, 2020Hoe verklaar jy dit? 6 September 2020Hoe weet 'n mannetjie rooiborsduif dat hy moet begin nes bou om gereed te maak vir die wyfie om eiers te lê? Watter invloed het straatligte en veiligheidsligte op plante? Hoe plant verkleurmannetjies voor?...more24minPlay
August 30, 2020Hoe verklaar jy dit? 30 Augustus 2020Wil jy meer weet oor navigasie in die diereryk? Wat is die verklaring van ‘n rigtinglose mens? Kan die mens dieselfde tegnieke gebruik om te navigeer as diere? Navigeer mans en vroue verskillend? Hoe navigeer jy met die son? Waar is die fossiele van prehistoriese soogdiere soos perde, honde, bokke en olifante?...more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.