Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
August 23, 2020Hoe verklaar jy dit? 23 Augustus 2020Hoe beland 'n klein spinkaantjie binne-in 'n hoendereier? Hoekom vlieg 'n vliegtuig en vaar 'n boot teen knope? Hoekom vlieg 'n vliegtuig nie teen kilometer per uur of myl per uur nie? Hoekom is daar seemyl en nie net 'n gewone myl nie? Wat is die verskil tussen 'n metrieke ton en 'n gewone ton?...more26minPlay
August 16, 2020Hoe verklaar jy dit? 16 Augustus 2020Wat is die verskil tussen valke en arende? Weet jy dat swerfvalke teen sowat 250 km/h kan duik? Kry 'n mens seekatte wat in varswater voorkom?...more22minPlay
August 09, 2020Hoe verklaar jy dit? 9 Augustus 2020Hoekom het mense nie sterte nie? Wat is die funksie van die stert by soogdiere? Wat is die storie met krapspinnekoppe en jakkalsvlieë, en kan daar simbiose tussen die twee bestaan?...more23minPlay
August 02, 2020Hoe verklaar jy dit? 2 Augustus 2020Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word? Wil jy meer weet oor die witkruisarend? Wat is hulle rooftegnieke en broeigewoontes? Het jy geweet roofvoëls kan vir dekades en selfs honderde jare op een plek nesmaak? En is dit waar dat die mannetjies by roofvoëls een derde kleiner as die wyfie is?...more22minPlay
July 25, 2020Hoe verklaar jy dit? 26 Julie 2020Hoe het buideldiere, wat eie aan Australië is, van daar na Noord-Amerika versprei? Wat is 'n vlam, en hoekom is dit sigbaar? En hoekom beweeg 'n drywende voorwerp na die stroom water wanneer jy 'n bak vol water tap?...more24minPlay
July 19, 2020Hoe verklaar jy dit? 19 Julie 2020Hoekom is sekelbos 'n indringerplant in Noord-Natal, hoewel dit 'n inheemse boom is? Het jy geweet die mens gebruik rubber al langer as 1000 jaar? Wat is entropie? Hoe het duursame motorbande ontstaan?...more27minPlay
July 11, 2020Hoe verklaar jy dit? 12 Julie 2020Leer meer oor reënwoude. Wat is die sedimentêre gesteentes wat 'n luisteraar in Nieu-Seeland gesien het? Hoekom word vere, soos bladvere en spiraalvere in voertuie, mettertyd pap? En wat is die ewolusionêre rede vir die geweldige hoeveelheid voëls met swart vere op die kop?...more25minPlay
July 05, 2020Hoe verklaar jy dit? 5 Julie 2020Hoe het olifante wat hul ontstaan in Afrika het, in Indië beland? Hoekom verskil die lesing op jou badkamerskaal as jy op dit klim wanneer die skaal op 'n matjie staan teenoor die lesing as die skaal op 'n harder oppervlakte staan? En, hoe gevaarlik is radiogolwe vir daardie voëls wat so rustig in selfoontorings sit en broei?...more25minPlay
June 28, 2020Hoe verklaar jy dit? 28 Junie 2020Wat is optimistiese vooroordeel of onrealistiese optimisme? Hoe het virusse ontstaan?cHoekom werk antibiotika nie teen virusse nie?cWaaruit bestaan virusse? Wat is die perderunnik-kriek? Hoekom vreet voëls motte, maar nie skoenlappers nie?...more23minPlay
June 20, 2020Hoe verklaar jy dit? 21 Junie 2020Is pseudo-swangerskappe by diere moontlik? Hoe kan 'n koei melk produseer as sy nie gekalf het nie? Hoe is die enorme rotsblokke op die Nan Madol eiland pasgemaak, bewerk en vervoer?...more21minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.