Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
October 17, 2021Hoe verklaar jy dit? 17 Oktober 2021Ons delf dieper in ‘n vraag van ‘n vorige episode aangaande klank. Ons leer meer oor hoe voëls miere inspan om te help met hiegiëne, en hoeveel meer brandstof verbruik word a.g.v. spoedwalle....more24minPlay
October 10, 2021Hoe verklaar jy dit? 10 Oktober 2021Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop. Ons vind meer uit oor volstruise se kloakale openings, en ons kyk na die Gregoriaanse jaartelling, weerpatrone en die aarde se magneetveld....more25minPlay
October 03, 2021Hoe verklaar jy dit? 3 Oktober 2021Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike. Daar word antwoorde gegee vir die vreemde verskynsels wat te sien is by Hondeklipbaai aan die Weskus van Suid-Afrika....more24minPlay
September 26, 2021Hoe verklaar jy dit? 26 September 2021Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek; die misdaadrekord van geitjies; en hoe ysblokkies in kookwater kan sink....more25minPlay
September 19, 2021Hoe verklaar jy dit? 19 September 2021Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie? Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid? Waar kom die Latynse en Griekse spesiebenaming vandaan?...more25minPlay
September 12, 2021Hoe verklaar jy dit? 12 September 2021Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit? Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels? Hoe gemaak met ‘n rot wat ‘n boom opvreet?...more25minPlay
September 05, 2021Hoe verklaar jy dit? 5 September 2021Ons kenners praat oor die spanwerk van wedvlugduiwe; hoeveel mense wakker word tydens operasies; die 1969-aardbewing in Tulbagh; en hoe sneeublindheid veroorsaak word....more25minPlay
August 29, 2021Hoe verklaar jy dit? 29 Augustus 2021Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan katte en voëls bevriend raak? Wat weet ons van die heelal, en tot watter mate is dit selfgedefinieerd?...more24minPlay
August 22, 2021Hoe verklaar jy dit? 22 Augustus 2021Ons kenners verklaar termietkolonies, superorganismes en feetjiesirkels. Ons kyk na redes hoekom wildebeeste se getalle vermeerder. Kan jou houtlepel man alleen verhoed dat jou pot oorkook?...more25minPlay
August 15, 2021Hoe verklaar jy dit? 15 Augustus 2021Wat onderskei virusse, parasiete en bakterieë van mekaar? Ons hoor hoe sand in 'n volstruiseier opeindig sonder om ooit oopgbreek te word. Hoekom lê sekere voëls hulle eiers in ander se neste?...more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.