Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
February 27, 2022Hoe verklaar jy dit? 27 Februarie 2022Wat is ambergris? Hoe slaap insekte? Hoe beheer duisendpote hulle pote? Verkies muskiete ‘n sekere bloedgroep bo ander bloedgroepe?...more25minPlay
February 20, 2022Hoe verklaar jy dit? 20 Februarie 2022Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word. Ons vind uit oor lewe in boorgatwater, en hoe iguana-akkedisse Madagaskar van Suid-Amerika af bereik het....more25minPlay
February 13, 2022Hoe verklaar jy dit? 13 Februarie 2022Ons paneel kenners praat oor springkaanplae en wanneer die beste tyd is om dit te bestry; sampioene wat nader aan diere as plante is; en vasodilatasie, of te wel bloos....more25minPlay
February 06, 2022Hoe verklaar jy dit? 6 Februarie 2022Die paneel kenners praat oor houtbrandende motors, en ons leer meer van die Namakwaland verkleurmannetjie en sy buurman, die sand-dys...more25minPlay
January 30, 2022Hoe verklaar jy dit? 30 Januarie 2022Die paneel kenners leer ons meer van ons reuksintuie; die teepot-effek (daai lastige druppel op die teepot se tuit); hoekom sommige diere maak asof hulle dood is; en die belang van die hyoïedbeen....more25minPlay
January 23, 2022Hoe verklaar jy dit? 23 Januarie 2022Die span kenners beantwoord luisteraarsvrae oor die sig van slange (en wees gewaarsku van hulle sien goed), erdwurms wat in blikbekers skuil, en hoekom beet jou urine verkleur, maar nie rooiwyn nie....more24minPlay
January 16, 2022Hoe verklaar jy dit? 16 Januarie 2022Ons kenners gaan ons meer leer van die ontbindingsproses tot die punt waar ‘n walvis ontplof, en ons gaan leer van die slangakkedis - hoekom is dit ‘n akkedis, en nie ‘n slang nie?...more24minPlay
January 09, 2022Hoe verklaar jy dit? 9 Januarie 2022Hoekom kry sommige mense halusinasies ná ‘n aorta-aneurisme? Hoe verloor akkedisse hulle sterte, en hoe werk die regenerasie daarvan? Hoekom is zebras geweldadig teenoor mekaar?...more24minPlay
January 02, 2022Hoe verklaar jy dit? 2 Januarie 2022Die kenners praat oor die temperatuur van meteoriete, veral wanneer dit op jou kopkussing land! Hoekom hou Kapenaars aan om te sê die dassie en olifant is naasverwant?...more25minPlay
December 26, 2021Hoe verklaar jy dit? 26 Desember 2021Ons leer meer van orgaanskenking, en hoe ons almal ‘n skenker is. Ons kyk na die Hadeda en Ibis se ooreenkomste en verskille, en ons ondersoek slange se giftande....more25minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.