Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.
July 17, 2022Hoe verklaar jy dit? 17 Julie 2022Ons kyk na die verskeie name wat luisteraars deur die jare aan insekte gegee het, wat kenners hulle noem, en waar baie van die name vandaan kom. Ons vind uit hoekom sommige mense met hulle oë oop sterf, en Dave Pepler gee sy wenk van die week....more25minPlay
July 10, 2022Hoe verklaar jy dit? 10 Julie 2022Hoekom hou bye nie van die Sy-eikebome in Randburg nie? ‘n Plaag wurms in Pietermaritzburg neem ‘n luieteraar se boom oor, maar dit lyk asof daar geen natuurlike predatore byderhand is nie. Hoekom nie? Is dit waar dat die getalle van pofadders besig is om toe te neem in in die Sentraal-Vrystaat?...more25minPlay
July 03, 2022Hoe verklaar jy dit? 3 Julie 2022Soos wat spinnekoppe, slange en paddas giftig kan wees, is daar giftige soogdiere? Is jou houtbord in die kombuis meer higiënies as jou plastiekbord? Wat is die ontstaan van Homo Sapiens?...more25minPlay
June 26, 2022Hoe verklaar jy dit? 26 Junie 2022Wat is ruimtetyd en hoe word dit gemeet? Hoekom word die baskewer deur almal verkeerd verstaan?...more25minPlay
June 19, 2022Hoe verklaar jy dit? 19 Junie 2022Woon daar perdeybye in vye, en hoekom is hulle nie ‘n gevaar vir die mens nie? Hoekom eet karetskilpaaie plastiek? Sien hulle dit aan as ‘n voedelsoort?...more25minPlay
June 12, 2022Hoe verklaar jy dit? 12 Junie 2022Wat is ‘n turksvy se voedingswaarde, en kan mens hulle pitte sommer net plant? Waar is die reuse grondgeitjie woonagtig, en hoekom het hulle nie suigkussings op hulle tone nie? Is ‘n sandvlooi gevaarlik vir die mens?...more25minPlay
June 05, 2022Hoe verklaar jy dit? 5 Junie 2022Hoekom verrimpel mense se vingerpunte en tone in warm water? Eet sekere spinnekoppe ander spinnekoppe, en hoe doen hulle dit? Wat is ‘n weerligbal, en wat veroorsaak dit?...more25minPlay
May 29, 2022Hoe verklaar jy dit? 29 Mei 2022Hoe werk geitjies se voete en tone? Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning? Wat is ‘n molkriek?...more24minPlay
May 22, 2022Hoe verklaar jy dit? 22 Mei 2022Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure? Ons kyk na 'n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is....more25minPlay
May 15, 2022Hoe verklaar jy dit? 15 Mei 2022Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin? Hoe goed kan vlieë ruik en sien? Hoekom het muskiete nie voorkeure? Waar kom maaiers vandaan?...more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 721 episodes available.