Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
February 10, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom smelt botter in 'n mikrogolfoond van die middel af, en hoe kry 'n muggie dit reg om die sessie in die oond te oorleef? Wat veroorsaak 'n wit pitagtige voorwerp in 'n papaja? En hoe is die gate in klippe op Herzlia-strand in Israel gevorm?...more26minPlay
February 02, 2019Hoe verklaar jy dit?Waarom klink mense se stemme verskillend? Hoekom traan jou oë as jy gaap? Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vlieë? En wat is die impak van inteling in die natuur?...more24minPlay
January 26, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom lê 'n dooie insek altyd op sy rug? In watter mate word 'n mens se vingerafdrukke deur die gene van jou ouers bepaal? Is dit waar dat rooi perdebye in April nie steek nie? Loop swanger diere 'n groter risiko om deur roofdiere gevang te word?...more25minPlay
January 19, 2019Hoe verklaar jy dit?Is die bohaai oor aardverwarming nie 'n blote bangmaakstorie nie? Wat is die oorsprong van harde modderballe met 'n gat in die middel wat by Thabazimbi gevind is? Hoe identifiseer 'n mens 'n padda met 'n vreemde kwaakgeluid wat sy verskyning in 'n tuin in Johannesburg gemaak het?...more24minPlay
January 12, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom is daar temperatuurverskille tussen voorwerpe in dieselfde vertrek? Hoe kry sommige padda- en visspesies dit reg om tydens droogtes vir lang tye ondergronds te oorwinter? En wat word van al die rubberstof wat daagliks weens slytasie van motorbande af kom?...more23minPlay
January 05, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoe het reënmeters ontwikkel, en wat is die nut daarvan? Kan 'n mens elektrisiteit uit die kosmiese agtergrondstrale tap? Wie besluit watter diere moet as probleemdiere geklassifiseer word?...more26minPlay
December 29, 2018Hoe verklaar jy dit?Wie het die atoomhorlosie uitgevind, en hoe werk dit? Hoekom het mense fobies, en wat veroorsaak dit? Bestaan klimaatsverandering werklik, of is dit 'n verdigsel?...more26minPlay
December 22, 2018Hoe verklaar jy dit?Wie besluit watter plante is onkruid? Hoekom breek seuns se stemme en meisies s'n nie? Wat is dejà vu?...more22minPlay
December 15, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoe beland 'n visfossiel in 'n Sandklip-skeur in die omgewing van Bethlehem? Is dit moontlik dat 'n lewende padda binne in 'n rotsbal gevind kan word? Hoekom is 'n kameelperd se nek so lank, en hoevel nekwerwels het hy? En hoekom reageer kraaie aggressief teenoor 'n persoon wat bo-op die Hillbrowtoring werk?...more26minPlay
December 08, 2018Hoe verklaar jy dit?Navigeer muskiete op klank, lig, velreuk of koolsuurgas? Hoekom sit watervoëls net op sekere damme? Kry 'n mens krappe langs die Weskus? En kan paddas van kleur verander en in bome klim?...more26minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.