Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
April 20, 2019Hoe verklaar jy dit?Wag skilpaaie vir reën voor hulle eiers lê? Hoekom is daar soveel mooi in die natuur? En hoekom is daar weerstandige kieme in hospitale?...more26minPlay
April 13, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom staan sekere voëls en slaap op een been? Hoe kry haelkorrels hulle vorm? Hoekom blaf 'n hond wanneer mense kom kuier? Hoekom skuur 'n kat teen jou been of pur en miaauw hy?...more23minPlay
April 06, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom is jou hond soe danig met jou gaste se bene? Moet ons op ons hoede wees vir planeet Nibiru? Is daai toiletpapier-etery regtig goed vir jou kat? En is dit regtig moontlik dat mense in Bybelse tye werklik so oud kon word?...more28minPlay
March 30, 2019Hoe verklaar jy dit?Wil jy meer weet oor vliegkolle? Weet jy hoekom honde daar ruik as hulle ander honde ontmoet?...more21minPlay
March 23, 2019Hoe verklaar jy dit?Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of brommers? Hoe klink die roep van die reenvoëltjie van Groot Marico en maak hy nes? Steek daar waarheid in beelde en vertellings van diere wat 'n knertsie vat?...more25minPlay
March 16, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoe werk die wet van die behoud van energie? Hoekom is die grasuiltjie vir sommige mense so mooi? Hoe lank kan voetspore behoue bly in die sand of sneeu?...more26minPlay
March 09, 2019Hoe verklaar jy dit?Wat is daardie eienaardige verskynsel op 'n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos-Kaap gevind is, behoue gebly en nie verdwyn nie? As jy oor die see uitkyk, kan jy sien of die aarde rond is?...more26minPlay
February 23, 2019Hoe verklaar jy dit?Wat veroorsaak dat die see in Valsbaai soms donkerblou strepe vertoon? Het 'n mens werklik spesiale, duur grond nodig om dagga in te kweek? Wat het die goue era van die dinosouriërs beëindig? En wat veroorsaak dat 'n mens wolke met 'n plat basis tussen Strydenburg en Hopetown waarneem?...more26minPlay
February 16, 2019Hoe verklaar jy dit?Kan weerkundiges donderweer voorspel? Hoe raak 'n mens ontslae van swamme wat oornag in jou potplante se potte opkom? Wat kan 'n mens aflei uit die feit dat daar onlangs klipwerktuie in die Engelse kanaal opgegrawe is? Hoe het die San dit reggekry om gate deur klippe te boor? Hoekom skuif die magnetiese noordpool voortdurend, en watter invloed het dit op navigasie-toestelle soos GPS?...more27minPlay
February 10, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom smelt botter in 'n mikrogolfoond van die middel af, en hoe kry 'n muggie dit reg om die sessie in die oond te oorleef? Wat veroorsaak 'n wit pitagtige voorwerp in 'n papaja? En hoe is die gate in klippe op Herzlia-strand in Israel gevorm?...more13minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.