Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
June 29, 2019Hoe verklaar jy dit?Is masels deesdae meer gevaarlik as jou kind dit opdoen of nie? Ons vertel jou meer oor slakpeste in jou tuin en oor die kombuismeelkewertjie.En is seeslange nou giftig of nie? Jurie van den Heever, Henk Geertsema en LeFras Mouton gee antwoorde....more29minPlay
June 22, 2019Hoe verklaar jy dit?Wil jy meer weet oor Downs se Sindroom? Hoekom bondel duisendpote soms saam op 'n boomtak, en wat is die sogenaamde Asiatiese baskewertjie wat blykbaar 'n wesenlike bedreiging vir bome in ons land inhou? Met Jurie van den Heever, Henk Geertsema en LeFras Mouton....more28minPlay
June 16, 2019Hoe verklaar jy dit?Die span kenners praat oor die ontstaan van die aarde; of seeslange hul eiers op land kom lê; en oor eendagsvlieë en hoekom jy nie 'n vlieg gedood sal kry as jy hom natspuit met skoon water nie....more24minPlay
June 08, 2019Hoe verklaar jy dit?Is kreasionisme 'n lewensvatbare manier om die Bybel te interpreteer? Hoe werk Google nou eintlik? Wil jy meer weet oor die ineenstorting van biodiversiteit op aarde?...more26minPlay
June 01, 2019Hoe verklaar jy dit?Wat veroorsaak die onaangename prikkel-sensasies wat jy ervaar as jy aan byvoorbeeld deurhandvatsels raak? Hoe het evolusie voorsien dat die slang met gif toegerus moes word? Wat word van al die insekste wat nie deur vlermuise, miere of voëls geëet word nie?...more27minPlay
May 25, 2019Hoe verklaar jy dit?Paar platannas binne of buite die water? Kan diere soet en suur proe? Mag natuurliefhebbers ontslae raak van afval in die natuur?...more26minPlay
May 18, 2019Hoe verklaar jy dit?Herhaling van vorige week se program weens probleme met uitsending: Al gehoor van skuimnespaddas? Wat is die aard van die wedergeboorte? Waarom is daar geen oorgange tussen ape en mense nie?...more26minPlay
May 11, 2019Hoe verklaar jy dit?Al gehoor van skuimnespaddas? Wat is die aard van die wedergeboorte? Waarom is daar geen oorgange tussen ape en mense nie?...more26minPlay
May 04, 2019Hoe verklaar jy dit?Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande? Is daar tekens in Suid-Afrika van die iridiumryke kleilagie te sien? Kom daar bergskilpaaie in die Boland voor?...more28minPlay
April 27, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoekom swem goudvisse soms onderstebo? Hoe is plante droogtebestand? Hoekom verkrummel sekere bakstene soms? Boots diere mekaar soms na?...more23minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.