Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.
August 17, 2019Hoe verklaar jy dit?Wat is die oplossing vir voëlpeste? En noudat Amerika weer wil maan of Mars toe, wat is die kanse dat jy daar deur 'n asteroïde getref kan word, siende dat daar minder van 'n atmosfeer is, en 'n kleiner voorwerp dit dus kan oorleef?...more26minPlay
August 10, 2019Hoe verklaar jy dit?Ons kenners gesels oor die ewolusie van voëlvere, en ons vertel jou meer van die roep van 'n blafgeitjie....more20minPlay
August 03, 2019Hoe verklaar jy dit?Wat is die doel van melktande? Ons gesels ook oor wyfie-skerpioene wat kleintjies abba, en oerskilpaaie wat tande gehad het....more24minPlay
July 27, 2019Hoe verklaar jy dit?Hoe gemaak met kransduiwe wat jou eiendom vir nesmaak gebruik? Hoe lank leef duiwe, en kan hulle ruik? Kan troetel-insekte 'n band met hulle eienaars vorm? Wat is die biologiese prosesse wat betrekking het op die vorm van dorings?...more25minPlay
July 21, 2019Hoe verklaar jy dit?Watter insek is die kampioen van pynlike byte en steke? Hoe kry diere soos ape en bobbejane wat op hakkies-grensdrade sit, dan nooit seer nie? Ons gesels oor die verouderde term: Idioot-savant. En, hoe kan ons dink sonder woorde?...more22minPlay
July 13, 2019Hoe verklaar jy dit?Kan diere van geslag verander? Onder watter omstandighede vind dit plaas en hoe wyd verspreid is dit? Kan 'n mens 'n renosterhoring vervang met ander diere se horings? Hoekom 'n passasiersvliegtuig bou met toiletvensters en dan word dit nooit oopgemaak nie? Wat is bokhorinkies?...more20minPlay
July 06, 2019Hoe verklaar jy dit?Kan 'n mens regtig 200 jaar oud word? Is daar rede om paniekbevange te raak oor die Asiatiese kewertjie; en ons vertel jou meer oor die slym-prik, alombekend as die snotvis....more25minPlay
June 29, 2019Hoe verklaar jy dit?Is masels deesdae meer gevaarlik as jou kind dit opdoen of nie? Ons vertel jou meer oor slakpeste in jou tuin en oor die kombuismeelkewertjie.En is seeslange nou giftig of nie? Jurie van den Heever, Henk Geertsema en LeFras Mouton gee antwoorde....more29minPlay
June 22, 2019Hoe verklaar jy dit?Wil jy meer weet oor Downs se Sindroom? Hoekom bondel duisendpote soms saam op 'n boomtak, en wat is die sogenaamde Asiatiese baskewertjie wat blykbaar 'n wesenlike bedreiging vir bome in ons land inhou? Met Jurie van den Heever, Henk Geertsema en LeFras Mouton....more28minPlay
June 16, 2019Hoe verklaar jy dit?Die span kenners praat oor die ontstaan van die aarde; of seeslange hul eiers op land kom lê; en oor eendagsvlieë en hoekom jy nie 'n vlieg gedood sal kry as jy hom natspuit met skoon water nie....more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.