Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
January 16, 201617 Jan 2016Hoe verskil dag-geitjies se gedrag van die van nag-geitjies? Hoekom roep 'n Piet-my-vrou dwarsdeur die nag? En word 'n perdebynes op dieselfde wyse as 'n bynes georganiseer?...more24minPlay
January 09, 201610 JanLê koggelmanders hulle eiers ondergronds? Hoe kom suikermiertjies in 'n fles konfyt wat stewig toegedraai is? En wat laat rooiborsduifies se kleintjies spoorloos uit hulle nes verdwyn?...more24minPlay
January 02, 20163 JanWat maak 'n mens fotogenies? Word daar vandag steeds fossielbrandstof gevorm? En hoekom wentel die aarde om sy eie as?...more25minPlay
December 26, 201527 Dec 2015Hoe word 'n kokerboom se saad versprei? Bevat reënwater meer stikstof as munisipale drinkwater? Hoe vinnig beweeg menslike sperm? En is dit waar dat die buite-temperatuur styg net voordat dit begin sneeu?...more24minPlay
December 20, 201520 Dec 2015Hoe het 'n koeëlronde klippie in 'n holte binne in 'n groter klip gevorm? Wat veroorsaak dat 'n vliegtuig 'n wit streep, met 'n tweede blou streep daaragter, in die lug oor die Karoo maak? Is beet bestand teen swart ryp?...more24minPlay
December 12, 201513 Dec 2015Waar kom die losstaande rotse in die Weskus Nasionale Park vandaan? Hoekom is die pupil van 'n geitjie se oog vertikaal geplaas? En hoe is dit moontlik dat 'n wolk bo 'n veldbrand vorm?...more23minPlay
December 05, 20156 Dec 2015Hoe lyk 'n draadslangetjie en waarvan leef hy? Wat veroorsaak gal by avokado- en ander bome? En wat is die verband tussen vlêrmuise en die Duvenhage-virus?...more26minPlay
November 28, 201529 Nov 2015As tydperke van aardverwarming al vir miljoene jare voorkom, hoe groot is die mens se bydrae tot die huidige verwarmingsproses? Kan paddavissies in 'n klein poeletjie ver van standhoudende water oorleef? En hoe raak 'n mens ontslae van vlooie in jou huis?...more26minPlay
November 21, 201522 Nov 2015In watter stadium word 'n baba se geslag vasgelê? Waar kom Bromelias, of sogenaamde lugplante, vandaan? En hoe werk die mens se DNA-herstelmeganisme?...more26minPlay
November 14, 201515 Nov 2015Hoekom bou 'n vink 'n dubbelverdiepingnes? Wat is die samestelling van die suikers in Proteas se nektar? Hoekom gaan voëls nie dood van bessies wat vir die mens dodelik giftig is nie? En hoe word 'n mens se vingerafdrukke ná beskadiging op presies dieselfde patroon geregenereer?...more28minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.