Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.... more
FAQs about In alle Ernst:How many episodes does In alle Ernst have?The podcast currently has 139 episodes available.
May 27, 2025Ep. 59 - Die ANC se stryd teen Trump én realiteitDie ANC bestempel president Donald Trump se uitvoerende bevele, kritiek teen die Suid-Afrikaanse regering en die instelling van wederkerige tariewe as “martelend”. Dit dui daarop dat dié party geen immuniteit het teen skeptiese en ondersoekende internasionale aandag nie. ANC-kaders het gewoond geraak aan die rooi tapyt wat vir hulle uitgerol word, selfs al betrap hulle dit gereeld met modder....more5minPlay
May 20, 2025Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-AfrikaIn hierdie episode bespreek ek al die onderduimse taktieke en skaamtelose propaganda wat die Suid-Afrikaanse regering en hul aanvalshonde in die media gebruik het sedert president Donald Trump in Februarie 2025 hierdie rasmal regime in sy visier geplaas het....more10minPlay
May 09, 2025Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontkenHoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waar die slagoffers doodeenvoudig as leuenaars afgemaak word? Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waaroor joernaliste op sosiale media grappies maak? Ek opper hierdie en ander vrae....more7minPlay
November 22, 2024Onderhoud 25: Paul Maritz | Die Christen, sy eiendom en identiteitEk en Paul Maritz het onlangs gesels op die Begrond Instituut se podsending genaamd Vryspraak oor Christenskap en eiendom, identiteit, grond, kultuur, en meer....more49minPlay
November 13, 2024Ep. 56 - Die doemprofete was verkeerd oor Afrikaans en AfrikanersEk bespreek hoe Afrikaners in die 21ste eeu al die post-1994 doemprofete, wat die einde van Afrikaner kultuur en Afrikaans voorspel het, verkeerd bewys het....more7minPlay
September 30, 2024Ep. 55 - “ʼn Boer maak ʼn plan” word internasionaal bekendEk bespreek AfriForum se onlangse steunwerwingstoer in die VSA, hoe die buiteland begin kennis neem van Suid-Afrika se krisisse, asook die herontdekking van die Afrikaners deur die Weste. ...more7minPlay
September 05, 2024Ep. 54 - Afrikaners se nuwe internasionale reputasieEk bespreek die nuwe, positiewe internasionale reputasie wat Afrikaners duidelik aan die verkry is oorsee. “’n Boer maak ’n plan” het internasionaal gegaan....more5minPlay
June 21, 2024Ep. 53 - Afrikaners: Wie is ons? Waar kom ons vandaan? Waarheen is ons op pad?Ek bespreek die kernvrae van kulturele voortbestaan wat antwoorde vereis.Wie is ons?Waar kom ons vandaan?Waarheen is ons op pad? Hierdie is ‘n verkorte weergawe van my 2023 feesrede by die Wilgefontein Geloftefees op die Greylingstad-Villierspad feesterrein....more17minPlay
May 20, 2024Onderhoud 24: Professor Koos Malan | Die uithoeke van die Westerse beskawingEk het 'n gesprek met professor Koos Malan oor sy meningstuk wat uiteensit hoe die Weste op alle fronte, veral aan sy periferie, onder beleg is....more44minPlay
May 10, 2024Onderhoud 23: Werner Human | Die Afrikaner VerklaringEk gesels met Werner Human, die Operasionele Hoof van die Solidariteit Beweging, oor die inhoud, storie, visie en missie van die Afrikaner Verklaring....more1h 13minPlay
FAQs about In alle Ernst:How many episodes does In alle Ernst have?The podcast currently has 139 episodes available.