Invloed Kerk | Preke

Invloed Kerk | Preke

Download on the App Store

Invloed Kerk | Preke episodes

  • Tabernakel Gebed | Bid Eers

    Baie van ons dink die Tabernakel was net ‘n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op ‘n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag kyk ons na Tabernakel gebed, ook bekend as die Moses gebed.


    https://youtu.be/TnGedaeiUI0


    Boodskap deur Morné Steenekamp


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #BidEers #TabernakelGebed #GebedVanMoses #Gebed #GodSeTeenwoordigheid #Geloof #Preekreeks

    46 min
  • Die Onse Vader | Bid Eers

    Meeste van ons kan stellings van ons jong dae aanhaal soos “gebed is kragtig”, “bid elke dag” en “gebed verander alles”. Jesus se dissipels het ook groot geword met tradisionele gedagtes en gebede. Tog toe Jesus gebid het was dit anders as net ‘n normale gebed. Leer vandag hoe jou gebedslewe ook anders kan lyk. Leer om te bid soos Jesus.


    https://youtu.be/8c0Zjcid7LQ


    Boodskap deur Morné Steenekamp


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #InvloedKerk #BidEers #DieOnseVader #Gebed

    42 min
  • Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast

    Geloof gaan nie net oor wat ons kan sien of verstaan nie. Die aarde en alles wat gemaak is wys alles ‘n begin punt het. God is daai punt. Dit is ’n vaste vertroue in Wie God is. Daar is genoeg bewyse.


    “Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, ’n 𝗯𝗲𝘄𝘆𝘀 van die dinge wat nie gesien word nie.”

    Hebreërs 11:1 AFR20


    https://youtu.be/jMvpokNESdE

    _____

    #WonderBoWonder #Merk #Efesiërs1 #HeiligeGees #InvloedKerk

    50 min
  • My broer is mal | Moddergeveg

    Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis.


    Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding het hy werklik besef wie Jesus is.


    Nabyheid is nie dieselfde as intimiteit nie. Jesus soek nie net ’n plek in jou week nie. Hy wil jou hart hê. Jou tyd. Jou aandag. Jou liefde.

    “As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.” – Jeremia 29:13


    Net Jesus verander jou lewe.



    https://youtu.be/tysBynexd2o


    Boodskap deur Johan Bruwer


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #InvloedKerk #NetJesus #IntimiteitMetJesus #LiefdeVirJesus #BlyNabyJesus

    43 min
  • Modder in jou oë | Moddergeveg

    Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie.

    Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken:

    “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes 9:25

    Soms kom die wonderwerk deur ’n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan môre deel wees van jou getuienis.


    https://youtu.be/Pi42i0d6HXw


    Boodskap deur Johan Bruwer


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #ModderGeveg #InvloedKerk #EkSienNou

    40 min
  • In Die Duiwel se Modder Trap | Modder Geveg

    Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose geeste. Hoe veg ‘n mens die geveg wat Paulus ons van herinner? Leer hoe om Geestelike Oorlogsvoering te doen op ‘n manier dat jy werklik wen.


    https://youtu.be/58RDqdSwvKI


    Boodskap deur Morné Steenekamp


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #ModderGeveg #InvloedKerk #GeestelikeStryd #NaderAanGod #GodSeWapenrusting

    46 min
  • Modder Tussen die Tone | Modder Geveg

    Dalk is die rede hoekom ons veg met ander mense se modder, dat ons lanklaas modder tussen ons tone gekry het. Leer hoe om te rus.


    https://youtu.be/4kKq6vfJJBI


    Boodskap deur Morné Steenekamp


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #ModderGeveg #InvloedKerk #TydOmTeRus #Rus #ToneInDieModder

    42 min
  • Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast

    Het jy al ooit gewonder of jy rêrig deel van iets is? Iets wat saak maak. Efesiërs 1:13 maak dit kliphard duidelik: die oomblik toe jy glo, is jy met die Heilige Gees gemerk as God se absolute eiendom.


    Dit is nie net 'n teologiese konsep vir die kerkbanke nie; dit is ‘n waarheid wat jou ewigheid bepaal. In hierdie episode vertel ons stories en breek ons af wat dit beteken, dat God die werk in jou begin het, en hoekom daardie "seël" op jou lewe alles verander. Gaan luister nou!


    EFESIËRS 1:13
'Deur wat Christus gedoen het, het ook julle die waarheid gehoor, die Goeie Nuus waardeur julle verlos word. Op grond van wat Christus gedoen het, is julle, toe julle tot geloof gekom het, tot God se eiendom gemerk deur die Heilige Gees wat God belowe het. '


    #WonderBoWonder #Merk #Efesiërs1 #HeiligeGees #InvloedKerk

    54 min
  • Tyd om te Was | Modder Geveg

    Volgens die Bybel is daar elke dag modder gevegte, leer hoe om die goeie styd te stry en ‘n lewe in oorvloed te geniet.


    Boodskap deur Morné Steenekamp


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #InvloedKerk #ModderGeveg #TydOmTeWas #GoeieStryd #VasteGrond

    35 min
  • Genade Nog | Oop Deure

    Vandag is daar geen tekort aan dorings nie, maar soveel meer is daar geen tekort aan God se genade nie. Leer hoe om met ‘n genade mentaliteit te leef eerder as ‘n doring mentaliteit.


    https://youtu.be/w9bl1ngKxoI


    Boodskap deur Morné Steenekamp


    𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #OopDeure #GenadeNog #InvloedKerk #Sondagdiens #Geloof

    41 min

About Invloed Kerk | Preke

From the publisher's feed

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.