Invloed Kerk | Preke

Invloed Kerk | Preke

Download on the App Store

All Invloed Kerk | Preke episodes

  • Genade Nog | Oop Deure

    Vandag is daar geen tekort aan dorings nie, maar soveel meer is daar geen tekort aan God se genade nie. Leer hoe om met โ€˜n genade mentaliteit te leef eerder as โ€˜n doring mentaliteit.


    https://youtu.be/w9bl1ngKxoI


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #OopDeure #GenadeNog #InvloedKerk #Sondagdiens #Geloof

    41 min
  • Klein Skarniere | Oop Deure

    Voor jy God vra vir meer dae in jou lewe, vra eerder meer lewe in jou dae. Leer hoe ons God se oop deure kan beleef.


    https://youtu.be/42xkDLlLHMo


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #InvloedKerk #OopDeure #KleinSkarniere #Geloof #Sondagdiens

    31 min
  • Weer en Weer | Teรซspoed Treffers

    Israel is uiteindelik in die beloofde land, maar hoekom bly teรซspoed hulle tref? Hoe bly ons getrou as die boosheid ons omvou? Die antwoord lรช in vertrou, berou en getrou.


    https://youtu.be/ZWKi9rm9Fa0


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Teรซspoed #Treffers #WeerenWeer #Jesus #InvloedKerk

    48 min
  • Manna dis โ€˜n voorreg | Teรซspoed Treffers

    In die tyd van Israel se grootste deurbraak, beleef hulle teรซspoed. God het elke dag aan hulle voorsien met presies genoeg. Leer uit hierdie seisoen hoe om jou woestyn te verander, van 'n plek van klagtes na 'n plek waar jy God leer vertrou.


    https://youtu.be/piV6NpZvdyQ


    Boodskap deur Johan Bruwer


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Teรซspoed #Treffers #Manna #Jesus #InvloedKerk

    47 min
  • Voorbereid vir โ€˜n Stryd | Teรซspoed Treffers

    Meeste keer as ons bid of nader aan God kom verwag ons om iets te beleef wat ons sal opbou. Jesus deel met die Israeliete dat die val en verwoesting van Jerusalem oppad is. Hy gee hulle tog die raad wat hulle staande sal laat bly in die seisoen van teรซspoed.



    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Teรซspoed #Treffers #Altaar #Jesus #InvloedKerk

    42 min
  • Dis Altaar Wat Ek Nodig Het | Teรซspoed Treffers

    In die tyd van Israel se grootste seer moes hulle die belangrikste lesse leer van God se seรซn. Leer uit hierdie seisoene hoe om jou seisoen van teรซspoed te verander na voorspoed.



    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Teรซspoed #Treffers #Altaar #Jesus #InvloedKerk

    47 min
  • Ons Beurt | Onweerstaanbaar

    Wat is die geloof van die volgende generasie vir jou werd? Dit is ons beurt om โ€˜n geestelike tuiste vir hulle te bou waar hulle die Koninkryk-kultuur kan leer en uitleef.


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Onweerstaanbaar #OnsBeurt #Missie #Jesus #InvloedKerk #MetHart

    41 min
  • Hemelvaart

    Hemelvaart voel klein teenoor ander groot datums op ons Christelike kalender. Dit is tog ons herinnering God kan meer doen met getrouheid oor โ€˜n lang tyd as โ€˜n groot daad in โ€˜n oomblik. Kom ons leer om getrou te bly aan God deur die vreemde en vervelige seisoene


    https://youtu.be/mGRQx-KQjqw


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Hemelvaart #Jesus #InvloedKerk #MetHart

    20 min
  • Missie | Onweerstaanbaar

    Het jy al ooit gewonder hoekom Jesus so maklik volgbaar was? Hoekom Hy onweerstaanbaar was? Dit is belangrik dat ons weet, want ons is genooi om dieselfde onweerstaanbare geloof te weerspieรซl.



    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #Onweerstaanbaar #Missie #Jesus #InvloedKerk #MetHart

    40 min
  • God se hart vir 'n vrou.

    Jesus ontmoet ons nie by ons perfekte plek nie, maar by ons plek van dors. En daar begin herstel.



    Boodskap deur Stella


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #InvloedKerk #LewendeWater #WareAanbidding #Johannes4 #Genade

    1 hr 3 min