Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Katbosbult is ‘n tipiese Karoodorpie met sy bekoring van Boerneef se Katbos en Kambro asook sy dwergvetplante. Sedert 2019 is dié vetplante gesogter en meer lonend as renosterstropery. Asiatiese markt... more
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.
November 10, 2023Katbosbult – Episode 110Groot drama speel hom op die feesterrein in ʼn werkershuisie af. Die joernalis met die kort rokkie is weer fluks byderhand vir haar volgende voorbladartikel, en daar is weer ʼn romantiese ete vir twee....more12minPlay
November 09, 2023Katbosbult – Episode 109Weduwee Chrissie se handelsmerk-ete is bruin geroosterde skaapnek bedien op ʼn bed wortels, klein uitjies en kruie. Raai wie trakteer sy dié keer met haar fynproewerkos? Katbosbult is skielik vol hubare en beskikbare wewenaars. Dit is net ʼn kwessie van wie pas nou eintlik by wie....more13minPlay
November 08, 2023Katbosbult – Episode 108Sersant Johnson en Monique spring aanmekaar … omdat hy wil verstaan waarom die Valke se aankoms in Katbosbult die poppe so laat dans. Lampies Lamprecht is duidelik nie onder ʼn kalkoen uitgebroei nie. Dit is of hy Monique elke keer net mooi ʼn tree vooruit is, maar iemand voer Lampies beslis inligting....more12minPlay
November 07, 2023Katbosbult – Episode 107Gert is knorrig verby. In plaas daarvan om as die raadslid vir ekonomiese ontwikkeling gebruik te word, word hy al hoe meer as raadslid vir regsdienste misbruik. ʼn Kontrak ontstel hom … en tereg ook. Reggie deel ʼn bekommernis met haar werkgewer....more11minPlay
November 06, 2023Katbosbult – Episode 106Daar word geskarrel in die Katbosbult Hospitaal. Die waarheid het ʼn manier om op ʼn ongemaklike tyd uit te kom. En toe gebeur dit ook … onder die boom, pannekoek in die hand, heel onverwags. Dit laat Chrissie vir ʼn oomblik soek na woorde, so erg is dit....more11minPlay
November 03, 2023Katbosbult – Episode 105Uiteindelik breek Katbosbult se geskiedkundige dorpsfees aan. Die inwoners is opgewonde en stroom na die feesterrein. Spoedig is daar ʼn hewige woordewisseling in die skuur. Tussen al die lawaai, loei die dorp se ambulans skielik die feesterrein binne....more11minPlay
November 02, 2023Katbosbult – Episode 104ʼn Bomdreigement ruk Katbosbult. Shirley is skielik haastig op pad. En na al die dag se drama word die sersant met ʼn doel genooi vir ʼn pannekoek onder die boom. Hy word behoorlik ingekatrol....more12minPlay
November 01, 2023Katbosbult – Episode 103Die Valke is skielik bedrywig in Katbosbult en dit gee aanleiding tot ligte konsternasie. Monique is op ʼn missie met ʼn lys eise in die hand en sy laat haar nie van stryk bring nie. Wie gee oornag pad uit Katbosbult?...more12minPlay
October 31, 2023Katbosbult – Episode 102Kyk wie kom kuier op Katbosbult met die dorpsfees. Gert raak knorrig oor sy ontydige kuiergas. Wie is Gretchen se jongste slagoffer? Iemand kom kuier vir Leonardo op sy tuinbankie en dit loop op ʼn vuurwarm gesprek uit....more12minPlay
October 30, 2023Katbosbult – Episode 101Almal op die dorp koop vandag die Katbosnuus. Dit is ʼn moet-lees-uitgawe. Shirley kry boonop nuus oor die “blou koeverte” wat destyds haar deelname aan die verkiesing beëindig het. Maar hoekom is sy in so ʼn slegte bui … dit is nie hoe Katbosbult haar ken nie....more12minPlay
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.