Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Katbosbult is ‘n tipiese Karoodorpie met sy bekoring van Boerneef se Katbos en Kambro asook sy dwergvetplante. Sedert 2019 is dié vetplante gesogter en meer lonend as renosterstropery. Asiatiese markt... more
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.
October 13, 2023Katbosbult – Episode 90Leonardo maak hom reg vir die aand van sy lewe, skink die wynglase vol en dan lui sy voordeurklokkie. Maar dit word ʼn nag van uiterste drama wat Leonardo sprakeloos laat. Gert, gegooi deur die gebeure, kry nie twee en twee bymekaar getel nie. Iets rym nie....more12minPlay
October 12, 2023Katbosbult – Episode 89Reggie ry Richroux toe en vertel van ʼn gesprek wat haar die vorige nag uit die slaap gehou het. Sy besef maar alte gou dat sy beslis nie Sekretaresse van die maand gaan wees nie. Maar sy hou by Plan A. Daar is nuus oor die afgebrande plaashuis....more11minPlay
October 11, 2023Katbosbult – Episode 88Dit is hartseer op die misdaadtoneel. Die ambulans jaag hospitaal toe. Sersant Johnson volg elke leidraad op. Chrissie kry ʼn sakevoorstel wat haar sprakeloos laat … dit is die laaste ding wat sy verwag het, veral van die spesifieke persoon op Katbosbult....more12minPlay
October 10, 2023Katbosbult – Episode 87Dit is tyd vir nuwe drome en vennootskappe op Katbosbult. Vir sekere drome is die prys nooit te groot of die uitdagings te veel nie. Vir jou droom doen jy wat nodig is en selfs meer. Leonardo het so ʼn droom en hy sal vir niks stuit om dit te verwesenlik nie....more13minPlay
October 09, 2023Katbosbult – Episode 86Goeie bedoelings het nie altyd die verwagte gevolge nie. Reggie kom so ʼn dilemma oor. Sake verloop eenvoudig nie soos sy verwag het dit moet verloop nie alhoewel sy dit goed bedoel....more12minPlay
October 06, 2023Katbosbult – Episode 85Dit is tyd vir die feeskoördineerder om besluite te neem sodat daar vordering met die dorpsfees se reëlings gemaak kan word. Wie ontferm haar oor Leonardo? Maar dis nie die enigste besoek wat Leonardo kry nie. ʼn Groot geheim kom aan die lig en laat die vonke behoorlik spat....more12minPlay
October 05, 2023Katbosbult – Episode 84Dit is ʼn nag van drama in woonstel 19 … met ernstige gevolge. En natuurlik is die joernalis met haar ekstra kort rokkie byderhand. Gert loop skielik onder ernstige kruisondervraging deur. Hy moet vir ʼn vale verduidelik....more12minPlay
October 04, 2023Katbosbult – Episode 83Almal wat op die dorpsfees wil uitstal, weet van die twee prima uitstalgeriewe. Daar is ʼn geskarrel om die twee uitstalruimtes te bekom. Allerhande planne word gesmee om in die feeskoördineerder se goeie boekies te kom. Buitengewone gesprekke is aan die orde van die dag....more12minPlay
October 03, 2023Katbosbult – Episode 82Sersant Johnson is nuuskierig om ʼn spesiale rede … dit is nie gewone nuuskierigheid nie. Met wie gesels hy almal en hoekom? Die gimnasium beleef ʼn katgeveg soos min....more11minPlay
October 02, 2023Katbosbult – Episode 81Die groot aankondiging is gemaak en nou gons en skinder dit eers fluks in die dorp. Die nuwe feeskoördineerder is dadelik in die spervuur. Groter uitdagings laat sekere individue blom, onder andere die nuwe feeskoördineerder....more12minPlay
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.