Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Katbosbult is ‘n tipiese Karoodorpie met sy bekoring van Boerneef se Katbos en Kambro asook sy dwergvetplante. Sedert 2019 is dié vetplante gesogter en meer lonend as renosterstropery. Asiatiese markt... more
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.
September 29, 2023Katbosbult – Episode 80Dit gons en skinder een strook deur oor wie die uitverkore feeskoördineerder gaan wees. Planne word beraam, beloftes gemaak en daar is selfs dreigemente. Dan besluit die burgemeester dat hy die groot aankondiging Saterdag sal maak, wanneer hy deur die Persklub vereer word....more12minPlay
September 28, 2023Katbosbult – Episode 79Sersant Johnson is desperaat. Hy probeer soveel hulp moontlik vir sy saak bymekaarskraap. By wie klop hy om hulp aan? Reggie kry die vreemdste versoek. Die vraag op almal se lippe is wie die gesogte pos van feeskoördineerder van die dorp gaan kry....more12minPlay
September 27, 2023Katbosbult – Episode 78Sersant Johnson krap op ʼn plek waar dit nie jeuk nie, maar hy byt vas. Dit is immers ʼn opdrag van kaptein Nkosi. Hy gaan kuier met ʼn doel vir Chrissie op Halfmens. Sy besoek oortref sy stoutste verwagtinge … tot daar ʼn motor stilhou....more11minPlay
September 26, 2023Katbosbult – Episode 77Shirley skop af deur ʼn opdrag van Brian Barkley uit te voer. Die vonke spat behoorlik. Sy word volledig ingelig oor die “blou koeverte”. Die terugvoer ontstel haar. ʼn Belangrike besluit word geneem....more13minPlay
September 26, 2023Katbosbult – Episode 76Shirley is terug uit die buiteland en word verras deur Reggie wat haar verwelkom op Kaapstad Internasionale Lughawe met ʼn lysie verrassings. Voor hulle in Katbosbult aankom, is Shirley op datum met die belangrikste plaaslike gebeure. Eppo bel haar uit die Kaap. Hy moes dringend daarheen vir kontrakwerk wat weke kan duur en sy vennoot Gert Geertsema neem die leisels tydelik oor. Shirley is vol planne....more13minPlay
September 22, 2023Katbosbult – Episode 75Leonardo is briesend. Die afgeskakelde kameras het ʼn lelike nadraai. Hy huiwer nie om ferm op te tree nie. Dit skok Reggie en noop haar tot optrede. Die verkeerde foto duik op die verkeerde tyd by die verkeerde plek op....more12minPlay
September 21, 2023Katbosbult – Episode 74Sersant Johnson en Eppo beleef skielik moeilike tye wat hulle bloeddruk die hoogte laat in skiet. Hulle voel hulle word misbruik. En eindelik is daar ʼn naam vir Katbosbult se langverwagte dorpsfees....more12minPlay
September 20, 2023Katbosbult – Episode 73Daar is nuwe wind in sersant Johnson se seile. Maar hy is ook meer bedagsaam en hy het duidelik vertrouelinge met wie hy gesellig, maar tog hoogs vertroulik, skinder. Hy het ʼn belangrike dorpenaar in sy visier....more11minPlay
September 19, 2023Katbosbult – Episode 72Dinge gebeur vinnig: Daar is die afgelewerde boodskap, ʼn rit biblioteek toe en die diefstal. Chaos! Leonardo is hoogs die duiwel in. Wie lieg en wie praat die waarheid? Leonardo moet vure doodslaan en in die proses word ʼn brug gebrand....more11minPlay
September 18, 2023Katbosbult – Episode 71Skielik is dit donker tye vir Reggie. Chrissie kom met ʼn vreemde versoek en sy vat nie nee vir ʼn antwoord nie. Katbosbult is geskok oor ʼn beslissing van ʼn magistraat....more11minPlay
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.