KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Jou briefie is absurd
    So op National Absurdity Day verjaar Joe Biden en Ramokgopa vermoed dat Eskom personeel bietjie meer geld moet kry terwyl ons nog bietjie minder krag kry. Andre de Ruyter skryf briefies uit Amerika oor hoe die blare van kleur verander. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    35 min
  • Lekker verjaar Matthys!
    DSTV swem stroom op en dit gaan maar sukkel-sukkel. Dalk is dit omdat hulle DIE SHIT op TV sit? Waarheen moet jy gaan vir die wêreld se goedkoopste data? Godongwana is moeg maar die flavour of the month sal alles red!

    Huishulpe is die hart van ons land en Colene se Johannes kom se hallo. Op 42 figure Matthys steeds uit wat ‘n mens met ‘n baarmoeder moet maak! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    38 min
  • Totsiens Nyanga!
    Wie sou kon raai dat Charlie toe ‘n scorpio is? Paddas se piepie laat jou die wêreld vir ‘n oomblik verlaat. Ons gaan ongelukkig nie die drie neus monster in PE sien nie en ook nie Nyanga as jy Google Maps gebruik nie! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Amastokostoko
    “Amastokostoko” of eerder dalk ama-opportunity vir koffers volmaak? KFC doen goed genoeg in SA om hul eie “hope” te add. Kyk uit vir die persoon met 3 neuse in PE. As jy wil aftree op 60 moet jy 8 maal jou jaarlikse salaris in spaargeld hê. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    28 min
  • Sand en 600K: Suid-Afrika se Belastingavonture!
    600K vir catering op ‘n 9 ure vlug! Dankie aan die Suid-Afrikaanse belasting betalers wat Cyril se magie vol hou en terwyl hy staan met ‘n stuk koek in sy hand gee hy vir die kinders sand om te eet. Wit boere in SA word nog harder gedruk. Dit is nie net SA waar die leeus in die strate loop nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    34 min
  • Misdaad, Politiek, Onderwys & 'n Strokie met Harry!
    Cele se kriminele moet geskied word, moet die grootste een dan eerste in die ry staan? Cyril se cyril sal sal die buffels veilig hou. In Suid-Afrika kan jy nou werklik graad kry met lekker kry net kry. Het ons ‘n generasie kortsigtige en lui kinders groot gemaak? Kom ons vra vir Harry. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    32 min
  • Die blondine bel die brandweer!
    Kan die kinders vandag nog meet en pas? Wie dryf die nuus, en het dit ons lui en dom gemaak? Hou op om dom vrae te vra op social media, bel jou oom of jou tannie! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Ons is terug!!!
    Die span is terug van die see en Matthys se huis verwerp hom. Ons almal is moeg die tyd van die jaar maar niemand is so moeg soos die bokke nie! Give the men a break now!

    Moet nog nie jou jakkies wegpak nie as dit so aangaan het ons ‘n wit Kersfees. Johannesburg se gerookte burgermeester het nou die loadshedding switch in sy hande. As jy van Celine Dion hou gaan maak ‘n draai in Porirua. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    38 min
  • Lui lui telefoon...
    Cyril en Naledi is beide mal vir ‘n telefoon. Ons onderwysers kan nie somme maak of Engels lees en skryf nie. Hamas wys weer ware kleure en dit is nie baie kleurvol nie. Sun City spandeer meer as 50 miljoen rand aan diesel in 2022. Kieswetter is ewe depressief oor loadshedding en die rand verswak stilletjies. Busi is uiteindelik in ‘n overall ongelukkig is hy rooi. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    42 min