KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Jan Taks!
    Die Span gesels met Elaine Grobler CA(SA) oor die Jan Taks en die Tax Season wat 23 Oktober 2023 sluit. Ons hoor hoe dinge verander het die afgelope tyd. Wat jy kan doen om seker te maak jy betaal nie meer vir die Keiser se nuwe klere as wat jy moet nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    37 min
  • Die Bokmasjien!
    Die Bokke hou SA nederig. In swart getooi gooi die ANC hul steun agter Palestina of is dit Hamas? Tel is nie Statistiek Suid-Afrika se sterk punt nie. SABC skarrel vir geld. Wat fluister Cyril in Patrice Motsepe se oor? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    41 min
  • Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wat is die mooiste blom in die land?
    Die Span gesels met die beroemde landskapargitek Leon Kluge oor plante, tuine en sy ontwerp filosofie. Leon deel wat alles agter die skerms gebeur by die grootste blomme skoue en tuinontwerp geleentheid in die wêreld. Hy deel raad oor hoe om meer waterwys tuin te maak en hoe om jou snyblomme langer te laat hou. Leon Kluge Garden Design · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    39 min
  • SA se spaarbussie is leeg!
    Matthys loer in by die ekonoom Dawie Roodt oor waar staan Suid-Afrika se finansies. Dawie verduidelik wat die impak van die Israel/Hamas oorlog op Suid-Afrika is en kan wees. Die 2022-sensus verslag word ook vinnig bespreek en Dawie gee sy gedagte oor ekonomiese groei in Suid-Afrika. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    32 min
  • So teel ons!
    Die populasie pomp te veel krag vir Pravin. Koop jou hoender nou vir die Krismis! Suid-Afrika weet hoe om te teel en oor 20 jaar is blankes dalk die nuwe hoendertande. Dr. Lani het nie die papiere nie maar hy het wel die stetoskoop. Rassie Wada nie rond nie hy en die manne is reg vir hane! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    40 min
  • Die puin in pynlik
    Die goedkoopste eiers in Suid-Afrika is duskant die Botswana grens. De beloofde land weereens in trauma en puin. Oscar kry moontlik ‘n kans om die “best supporting” rol in sy eie lewe te speel. Coléne se kristal bal voorspel wonderlike dinge vir KZN. Hiep-Hiep-Hoera oom Paul! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    33 min
  • Wada Wada...
    Ons kort meer verpleegsters en onderwysers en minder prokureurs. SA is dalk binnekort sonder vlag, volkslied en klere maar die ministers gee WADA om. Vandag is fokol op almal se lippe. Geniet jou naweek en jou eiers! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Jou Luis!
    Frankryk wemel nie net van die “Super Fans” nie maar ook van die luise. Nog ‘n stukkie Johannesburg tuimel in mekaar. Moenie in die water speel nie die oumense wil dit drink! Die leeu is los. Skollie vat vyf en rus goed! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    32 min
  • Beavers, Eiers en Bambi
    Mense gaan mal oor die stand van eiers maar jy kan eiers vervang met 'n paar ander opsies. Hoeveel weeg jou eiers? Bambi se storie verander om kinders nie te ontstel. Prue Leith wil die beaver sien! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    33 min
  • Daar is 'n vibration!
    Android laat Colene se gemoed ingee! Die werke in SA wat goeie geld maak en as jy een van hulle het stuur vir ons wyn! Die DA klim ‘n leer om te sê hulle gaan SA red. Collective responsability beteken vandag geen verantwoordelikheid. Wat moet jy doen om 108 jaar oud te word? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    29 min