KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Sies Busi, SIES!
    Busisiwe Mkhwebane is uit haar stoel maar haar regskostes kon 159 miljoen mense help met R350.00. Elon launch sy nuwe kind op X. Cilliers Brink hou kop bo rommel in Tshwane. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    23 min
  • Reverse Robin Hood!
    Die land is arm maar Cyril kuier saam die regering by Spier. Die listerine mannetjies is nou sigbaar vir almal om na te kyk. Peet Viljoen is suur oor JP se geld. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Arno Greeff
    Die span KLETS saam met die gewilde akteur Arno Greeff oor die movies, TV, wat dit verg om 'n akteur te wees in Suid-Afrika en oor water! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    35 min
  • Die filosofie, die Perd en die Britte
    Kom ons gaan kamp en bestudeer die filosofie van elektrisiteit. Die Britte dryf hul politici tot vuil taal. Lucky Mamelodi Luke het dalk die oplossing vir duurder petrol en diesel. Covid is dalk vergete maar die korrupsie rondom Covid is steeds ‘n pandemie! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    27 min
  • Nada Nada!
    Cyril speel weer wegkruipertjie in die donker met verslae en antwoorde. Die SAUK het Nada geld vir sepies en die Wêreldbeker rugby. Die voëls het griep! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Apartheid en die Brave Fart
    Die regering blameer die naweek alles weer op apartheid. So is Colene se maag en haar "brave farts" dalk ook apartheid se skuld. Kos word al duurder en as jy in die Kaap bly is dit ook duurder as in die res van die land. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    18 min
  • Dis heerlike lente en Cyril is bly!
    Dis heerlike lente en Cyril is bly!
    Brandende geboue vir jou en vir my!
    Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o.

    Ons Jol rond oor die hele wêreld! Laat weet as jy ‘n Jol het in jou dorp of stad waar lekker mense bymekaar kom! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    37 min
  • 100 dae later!
    KLETS is vandag 100 episodes oud en die span wag vir hul 10 karaat diamant of net ‘n bietjie wyn. Die maan was blou en die land is aan die brand. Ons beklets die nuwe Crocs mode en Oostenryk rol die merk van die dier uit! Op nog ‘n 100! Stuur wyn en flou grappies. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Kul jou hier en kul jou daar!
    Die span KLETS saam met Gerda Strydom, die hoofbestuurder van Groep Forensies by Medscheme. Ons vind uit oor die maatskaplike verantwoordelikheid en plig teenoor miljoene mediesefondsbegunstigdes om gesondheidsorgeise te bekragtig en te verifieer. Wie is die skuldiges wat soms geld "steel" by mediesefondse en hoe kan ek as a gebruiker seker maak dat ek waarde kry vir wat ek betaal per maand. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    33 min
  • Jy is nie so donners smart nie!
    Hou op om jou “wage te act” jy is nie so donners smart soos wat jy dink jy is nie, OK! Nestle steel ons Nesquik en joy. Die wurms neem ons breine oor en jou derm bakterieë is baas! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    29 min