KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Tuks of Niks?
    Die span KLETS oor die gedoente by TUKS en Donald Trump. Maak companies se wellness campaigns mense meer siek as gesond? Tanya Michelle vertel Waar is die JOL. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    35 min
  • Die het jou lewe verander!
    Die ANC moet dalk lesse by Google gaan kry oor hoe om te bou, of dalk moet hul net begin Google? Het jy ‘n kaartboek in jou kombi gehad? Bheki Cele is ‘n blink presteerder volgens die Chinese. Stats wat jou lewe sal verander...

    Wie ry die stadigste?

    Waar is jou beste kans om vrou te vang?

    Wie het die meeste Apples? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    34 min
  • Stamp hom stinkie!
    Canoe’s in die Kaap van storms en die bosveld is aan die brand. Ons kan nie meer karre bekostig nie maar die Suid-Afrikaanse Polisie het baie spaar voorraad. Die bokke het swaer getrek die naweek en die Fourways boets brul hul exhausts op die maat van Winnie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    26 min
  • So braai mens!
    Op die vooraand van Braaidag gesels die span saam met Braaiboy. Ons hoor waar hy al orals gebraai die afgelope 14 jaar. Braaiboy gee tips vir jou Braaidag en vertel wat is sy gunsteling bykosse en vleis om op die kole te gooi. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    41 min
  • Pixie Pink gee vir kinders ‘n stem
    In vandag se KLETS gesels Matthys met die Victims' Advocate Pixie Pink oor die stand van sake in Suid-Afrika rakende kindermishandeling, die slagoffers, die wet en kinder regte.

    Raak betrokke by die werk wat Pixie Pink en haar span doen om vir ons kinders ‘n stem en ‘n weg uit te gee!

    Jou subskripsie van R60.00 per maand kan ‘n kind se lewe red! Pixie Pink - Victims' Advocate · The Royal Group · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    41 min
  • Ai die Karin's!
    Dis amper Braaidag en die span gee raad oor waar jy wat kan koop wat nie die bank sal breek nie. 'n Karin van Engeland vermoed dat Yoga lyk soos massamoord. Jy kan ook nou “famîs” word as jy jou oorfone insluk soos die ander Karin in die VSA. Maak skoon jou huis! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    23 min
  • Varke en slegte belsuite
    Johannesburg se burgermeester hardloop uit sy eie stad weg vir die vuur. Waar daar is rokie is daar ‘n vuurtjie behalwe as jy ‘n roker is. Varke maak meer geld as wat jy dink. Sal jy betaal vir X (Twitter) om Musk te help met sy slegte besluite? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    35 min
  • Vuiste klap en Bokke verpletter!
    Vuiste klap by Noah konsert in Pretoria. Suid-Afrika is vuil en moeder aarde beding badtyd. Paul Mashatile weereens ‘n top "scorer" en presteer even beter as die Bokke. Postbank is ‘n ster supplier in die SASSA waardeketting. Eiers word al hoe duurder en die bokke verpletter Roemenië. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Wyn vir die pyn!
    Tim Atkin sê Suid-Afrikaanse wyn is die beste in wêreld geskiedenis. Die span proe saam met die wyn kenner, Lara Jordaan, aan elemente van Tim se verslag en hoor wat jy moet drink. Skink ‘n glasie en leer oor wyn. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    48 min