KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Draai die Briek aan!
    Briek vir briek kom ons nader aan die waarheid en kan ons die ding asseblief briek!

    Die bokke maak skoonskip en verf London groen. Die wêreldleier ouetehuis smag steeds na mag. Hoeveel EFF lede vat dit om ‘n gloeilamp te vervang? Putin betreur Prigozhin of doen hy werklik? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    36 min
  • Bring die Koffie!
    Dis Vrydag! Colene en Matthys gesels met Cilliers en Wessels van Echt Coffee oor koffie en alles wat daarin moet en nie moet gaan nie. Tanya Michelle vertel waar is die jol hier in Suid-Afrika. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    39 min
  • Green Gold vir Generators
    BRICS is vol aan die gang en meeste vermoed dit is 'n "halfgebakte" steen. Cyril het wel 'n nuwe van gekry naamlik "Ramafosa" en China stuur generators. Binnekort gaan Suid-Afrika Avo's uitvoer na China. Kgosientsho Ramokgopa het glo skaam gekry voor die Chinese en sê "hulle werk mos baie vinniger" as wat ons in Suid-Afrika werk. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Wat kyk jy?
    Die span gesels saam met die TV kenner en joernalis Lucia Poolman oor wat om te kyk op TV en stroomdienste. Lucia vertel wat is haar top 5 TV programme wat jy MOET kyk. Ons verlang terug na Dawie die Kabouter en Ballade vir 'n Enkeling.

    Lucia deel tips en toepassings om te gebruik om jou geld en tyd te spaar terwyl jy TV kyk. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    46 min
  • Sandton het nou ‘n China town.
    Blykbaar het jy ‘n penis nodig om skaak te speel. Jaco Swart is banger vir die Boere as vir die NVO. Ons skuld baie geld maar gelukkig is daar China. Die nuutste moet hê sonpaneel lyk soos meeste mense se selfoon skerms. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    39 min
  • Haai Cyril!
    Cyril het groot woorde maar stel soos gewoonlik teleur. Ons bedank BRICS vir die moontlike verligting in loadsedding die week maar kom ons kyk wat met die steenfabriek gaan gebeur. Matthys is ‘n nuwe tipe alkoholis en Colene is Florence Nightingale. Nie eers die Withaaie wil meer in Suid-Afrika bly nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    38 min
  • Is die VF+ ons Gandolf?
    Die span KLETS oor die Veelpartypakt wat tans in samesprekings is vir die 2024 verkiesing. Dr. Corné Mulder is dalk die mees volwasse persoon in die kamer by die gesprekke. 

    Die EFF en ANC wil ons skool maar sonder beheerliggame, want hulle is mos slim. Wie rook die meeste in jou Familie? Die mans of vrouens? Die eiland Nauru het die vetste mense en ook die meeste rokers. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    35 min
  • Skrop jou voete en die swembad! Sies man!
    Die somer is hier en mense se voete in plakkies lyk aardig! Skrop die goed vir 'n slag sodat jy nie die kinders bangmaak in die winkels nie.

    Geweld is aan die oorhand van die dag. Ons beveilig onsself op elke manier maar ons los nie die probleem van geweld op vir goor meerderheid Suid-Afrikaners nie.

    Lauren Dickason is skuldig bevind aan moord op 3 dogtertjies en wag vir haar vonnis. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    31 min
  • Daars 'n nuwe "Rona". Tel jou foon op Discovery!
    Die span KLETS van dag oor Call Centers, Medical Aid en die kostes van 'n Big Mac.

    Daar is 'n nuwe koronavirusvariant in SA aangemeld en soos die storie loop is dit meer aansteeklik en baie meer gevaarlik vir mense bo die ouderdom van 65. Maar as jy die entstof gehad het is jy glo ok.

    Die 'Armste' werker by City of Tshwane verdien R 12 000.00 wat baie hoër is as die gemiddelde R 7 400.00 salaris in Gauteng. Volgens die Big Mac-indeks moet die Rand eintlik R8,94 teenoor dollar wees en Discovery werk glo nie op naweke nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    32 min
  • Die Tronk is vol!
    In KLETS gesels Matthys met Adv. Glyniss Breytenbach en Dr. Piet Croucamp oor Zuma se vrylating verlede Vrydag. Wat was die redes? Waaroor moet ons nou nog bekommerd wees in ons demokrasie en wat kan die ANC nog uit die mou laat glip voor die 2024 verkiesing. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    24 min