KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Is boksies nog nodig?
    Die span "be-klets" die storie van Mel Viljoen se Ma wat 'n paar jaar gelede in 'n staatshospitaal oorlede is nadat sy vasgebind was om te verhoed dat sy pype uitruk. Kon Mel haar maar nie in 'n privaat hospitaal geplaas het nie? Ons luister vinnig na raad van Tannie Lettie en Tante Meraai vir die man met die kortstondige probleem. Hoekom word kinders en meisies veral van kleins af vertel dat hul moet eendag 'n "ma" wees om 'n "vrou" te wees? Die Lauren Dickason verhoor laat die hare rys en die Bloulig-aanval rakker moet vandag hul maskers afhaal vir die hof! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    27 min
  • Die wêreld is Barbie pienk!
    Die Barbie movie is uit en die hele wêreld is nou in pienk getooi. Matthys vertel flou Barbie grappies en Colene sê daar is onstuimigheid oor hoe die Barbie film mans vertolk. Meeste mense tussen die ouderdom 30 en 50 is bekommerd oor die toekoms en finansies volgens die Old Mutal verslag wat onlangs uit is. Daily Maverick mag nie die Russia-Africa Summit bywoon nie. Wat het geword van vrye media? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    36 min
  • Elke sport het sy besering en Bier
    Die span KLETS vandag oor verskillende sportsoorte en watter bier die beste daarby pas. Fikile sê die ANC weet nie hoe om opposisieparty nie, maar hul weet nie eens hoe om 'n party te wees wat die. Matthys wil 'n ou Porché koop en Colene sal eerder haar geld spandeer om die gesigte van Paul Mashatile se bloulig-brigade op billboards te sien Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    37 min
  • Putin en Politiek.
    Dis Maandag en Matthys KLETS saam Dr. Piet Croucamp oor van die grootste nuusgebeure die afgelope week.

    Piet gee sy opinie oor Rusland en hoekom Putin nie meer die Brix kongres sal bywoon nie. Hoe moet ons stem en wat is die toekoms van die DA se Moonshot Pack? Is AGOA in gedrang en wat is die moontlikheid van sanksies teen Suid-Afrika. Die bloulig-brigade is agter tralies maar het Paul Mashatile die Pr geleentheid gemis om ekstra steun vir hom te verkry onder Suid-Afrikaners. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    38 min
  • Brain Freeze Vrydag
    Dis koud en die span sukkel met woorde. Candice van die Wynlande ontstel vir Matthys en Tanya gaan doen shopping in haar slaapklere. Die JOL is aan die naweek in Pretoria en iets om na uit te sien in Augustus in die Kaap. Die eerste "Wat Nou?" oor bemarking en branding skop af met The Radius Solutions. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    36 min
  • Die pyp, fase 16, Madiba en Brokeback Mountain
    JHB loop weer deur en die keer met 'n pyp maar ons dit Madiba sou gesê het die is n "wide". Putin kom nie meer SA toe vir die BRICS Summit nie en doen die glo as 'n guns vir sy vriend. Die ruik so 'n bietjie soos Brokeback Mountain. Waarvan die tronke vol is, is die kerke leeg en kan WormGTP dalk ons van fase 16 red? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    33 min
  • Leilani het haar verkragter vergewe, vir haarself.
    Matthys gesels met Leilani Kuter na aanleiding van die onlangse vrylating van Alison Botha se verkragters. Leilani, self ‘n slagoffer van verkragting, het ‘n oop en eerlike gesprek oor haar siening van die parool aansoek. Sy draai nie doekies om oor wat sy van Theuns Kruger and Frans du Toit dink nie. Leilani maak dele van haar boek weer oop alhoewel sy nie weer die boek wil oopmaak nie. Sy deel hoe sy die pad geloop het en hoe sy vergewe het om heel te word. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    28 min
  • 67 vloekwoorde saam Casper de Vries
    Dis Madiba dag en die span gaan 67 vloekwoorde in die tuin plant vandag saam met die hulp van Casper de Vries. Ons gesels oor Afrikaans, loadshedding en Casper vertel van sy stilte die afgelope paar jaar as ook sy show by Cafe Barcelona op 21 Julie 2023. Elke keer wat jy luister en die episode share gee jy die plantjies in ons tuin water! Cafe Barcelona · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    33 min
  • Bonus holes en Wimbeldon.
    Dis Maandag die 17de Julie 2023 vir as jy dit nog nie geweet het nie. Soos gewoonlik “be-klets” die span die nuus van die naweek en verlede week. Carlos is die nuwe prins van die Wimbeldon gras veld. Wat sal Kate en William sê as een van hul kinders dalk transgender uitdraai? Mag transgender mense deelneem aan geleenthede waar jul wel ‘n genetiese voordeel het? As jy ‘n vrou is baie geluk jy het nou ‘n “bonus hole”! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    32 min
  • Spys, wyn en Black Label!
    Dis VRYDAG!!! Tanya Michelle vertel bietjie meer oor haar boek wat binnekort uitkom en deel ook ‘n maklike pasta resep reg vir die naweek. Die span het gisteraand Neil Sandilands se show by Cafe Barcelona Gigs in Pretoria gaan kyk en die JOL was aan! Die wenners van die Fishpo Expo 2023 word ook bekend gemaak op “Waar is die Jol?”.  Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    32 min