KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Chappie oomblike
    Dis Donderdag en daar is baie woorde oor Fikile, Redi, AARTO en ook ‘n paar chappie oomblikke. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Dis ‘n Trosfok!
    Loadshedding is terug maar gelukkig gee die USA vir ons $ 1,3 miljoen om navorsing te doen. JJ Tabane maak baie aanmerkings en opmerking maar soms moet ‘n mens die balk eers uit jou eie oog uithaal. Redi Tlhabi is in die moeilikheid op Twitter na haar plasing “I also have black friends”, is jy sarkasties of het jy regtig swart vriende? Die woord van die dag is “trosfok”! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    24 min
  • Die "Mandemie" van by die huis werk.
    Na die COVID-19 pandemie het min al werklik teruggekeer na normaal. Veral in meeste werkende mense se lewe wat steeds van die huis af werk. Daar word beweer dat produktiwiteit onder die “work from home” beginsel afskaal so langer die tyd verloop. Meeste mense voel ook geïsoleerd en sukkel om daaglikse take te verrig. Ons gesels met Cerita Nagy van Confident Women in Business rakede die “Get it Done” projek wat hul vir hul lede uitgerol het om aanlyn saam te werk en so mekaar verantwoordelik hou van die take wat hul moet verrig. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    33 min
  • Daai K-woord
    Dis Maandag en die span “beklets” die nuus. Die Sport Joernalis, Jody Hendricks gesels oor sy rubriek wat Sondag in die Rapport verskyn het oor kwotas in Rugby. Van die bokke ondersteuners takel mekaar op “Roftus” en die polisie hou die polisie dop. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    35 min
  • McDonald's en Seks
    Dis Vrydag en Tanya Michelle join die KLETS span met "Waar is die JOL?". McDonald's verkoop pakkette vir troues wat verseker baie goedkoper is as die wat jy moet betaal by ‘n trou venue. Antwoord die 3 maklike vrae en vind uit hoe jy jouself, ‘n pasmaat en seks sien of ervaar. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    31 min
  • Alles is Blou!
    Die Blouligbrigade is steeds op almal se lippe. Nuwe inligting kom op die lappe maar weerspreek ook. Wat glo ‘n mens vandag? Is ons terug daar waar, as ek dit nie gesien het met my eie oë nie dan het dit nie gebeur nie? Zapiro beeld die voorval uit in die Daily Maverick vandag en dit slaan die spyker op die kop. Alison Botha se verkragters is uit op parool en die internet is unstable! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    21 min
  • My regte met die Blou-lig Brigade
    Die Blou-lig Brigade is terug in die nuus na die "alleged highway assault" soos die media berig. Chris Willemse KLETS saam die span oor die voorval en wat die doel is van die blou ligte. Verder gee Chris raad oor hoe om so 'n situasie te hanteer indien jy dalk afgetrek word deur die polisie. Wat se die wet vir beide jou en vir die beampte. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    34 min
  • AI, die pikkewyn!
    ChatGTP het vir ons 'n Afrikaanse storie geskryf oor 'n pikkewyn in 'n paar sekondes. AI is deel van ons daaglikse handel en wandel. As jy jou slimfoon aansit, iets opsoek op Google, die verkeer of weer dophou op apps. Dit is wel iets wat baie mense steeds onrustig laat. ChatGTP is tans die AI vonds was binne 5 dae 1 miljoen subsribers gekry het en het in Junie 2023 'n 100 miljoen gebruikers reg oor die wêreld. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    29 min
  • Die kind, die Derek's en die Huisgenoot
    Dis Maandag en die span KLETS oor die nuusgebeure die afgelope week. 'n Jong seun in Kaapstad verloor sy lewe in die bed van sy maatjie se pa. Colene gesels met 'n ma, Charlize Kahts, oor die insident en kry raad oor hoe ouers die uitslaap van kinders beter kan bestuur. Derek Watts hang sy baadjie op en Nadine en Derek pruik in die Huisgenoot. Derek se sielkundige deel ook haar weergawe van die afgelope paar weke. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    46 min
  • Van Randfonteit tot Rodeo Drive
    Dis Vrydag en Tanya Michelle vertel ons Waar is die JOL. Matthys gesels met Neil Sandilands oor kuns, musiek, sy nuwe album en toer deur die land. Maar meestal oor Afrikaans, Afrikaner wees met ‘n goeie skeut filosofie. Neil praat die mooiste Afrikaans en in sy woorde kan 'n mens die trots hoor en voel op die taal in die suide van Afrika. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    51 min