KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Durban, Korea en Klimt
    Almal in Korea is nou een jaar jonger en Putin is onrusbarend stil na die Wagner geselsies. Miskien is kuns 'n beter investment maar jy kan dit ongelukkig nie op laybuy koop nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Is die broek te swaar vir mans?
    In KLETS gesels die span met Johan Botha, ‘n lewensafrigter, oor mans, manlikheid en die manlike identiteit. Die woord “toxic masculinity” doen gereeld die rondtes en is dit die rede dat mans hul “plek” in die samelewing begin betwyfel en so ook hul identiteit verloor? Is vrouens meer aanpasbaar as mans? Wat gaan word van die vaderlose jeug?

    Jy kan in kontak kom met Johan per WhatsApp op 062 629 6900 vir meer inligting. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    41 min
  • Die 2-pot van die toekoms
    In KLETS gesels die span oor die 2-pot aftrede beginsel? Is Suid-Afrikaners genoeg savvy om met geld te werk? UK betaal Rwanda om vlugtelinge te neem maar wat gaan van die mense word? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    26 min
  • Die Tall horse en die rewolusie
    Dis Maandag en die span KLETS oor wat verlede week in die nuus gebeur het. Colene hoor by vriende wat onlangs in Griekeland was dat Tall Horse wyne nou 'n befaamde wyn en uitvoerproduk van Suid-Afrika is. Johannesburg is in skerwe maar vermoed dat die stad die 4de en 5de Industrial Revolution gaan dryf. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    29 min
  • Ons maak lyn nat
    Dis Vrydag en ons gesels met Tanya Michelle oor waar is die JOL. Corne van FishPo 2023 kom KLETS saam oor die expo wat op 22 Julie by Loftus plaasvind. Corne gee ook 2 VIP kaartjies weg sodat jy kan skouer skuur met van die land se vernaamste name in die hengel bedryf. FishPo 2023 | Tixsa.co.za · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    24 min
  • Stein en die onderwêreld
    Colene het gister by Rick Stein se The Seafood Restaurant in Padstow geëet. Louis Liebenberg is deel van die Derek Hougaard storie en die vroueslaner Jaco Swart kruip weg in London. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    22 min
  • Om te Google
    Google het gister bekend gemaak watter terme Suid-Afrikaners die meeste Google en waaroor hul dan duidelik nuuskierig is. Van om Google te Google tot dobbel en darem hier en daar steeds vir Thabo Bester. Die Titanic is steeds is wat mense fassineer maar al jy die kans vat om te gaan loer na die onlangse gebeure? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    26 min
  • Wolf, Wolf hoe Woke is ons?
    'n Kind op skool in Suid-Afrika vermoed hy is nou 'n “wolf” en die skool aanvaar sy nuwe identiteit. Is kinders opgewasse genoeg om te besluite oor hul geslag en waarmee hul assosieer as 'n geslag op skool? Wat gaan word van die jeug met die “woke transgender” beweging onder ons jeug? Kinders van 10 jaar oud word al Ma's in KwaZulu-Natal. Moet ouers weer hul kinders reg moer vir ‘n “gesonde” nuwe generasie? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    23 min
  • Onse Cyril het die War(ge)saw
    Onse Cyril het met groot gewilligheid die presidente van Oekraïne en Rusland besoek om vrede te bewerkstellig. Die sirkus het Suid-Afrika tussen 14 en 16 miljoen rand gekos en min in die sak gebring behalwe slegte publisiteit. Prins William gaan van sy eie grond weggee om te help met behuising in die Engeland. Ace gaan glo binnekort ‘n rooi jakkie dra want ons gaan hom nooit in ‘n oranje pak sien nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    23 min
  • Lughawens en fluitjies.
    Coléne en Matthys is terug na gister se afwesigheid. Colene is warm onder die kraag vir BA en Boris Johnson is in die sop omdat hy ‘n drankie gedrink het gedurende COVID. Is Andre de Ruyter steeds die ridder op die wit perd of het sy fluitjie ophou blaas? Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    24 min