KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • 269 voorlaaiers in Vryheid
    Matthys gesels met die historikus en voorsitter van Erfenis Potchefstroom, Johan Wolfaardt, oor die nuutste vonds van 269 voorlaaiers wat in Vryheid, KZN onlangs gevind is. ‘n Groep "geskiedkundiges” genaamd die Vryheid History Diggers, het onlangs met hul metaalverklikkers voorlaaiers opgegrawe wat vermoedelik deur Engelse soldate van die Zoeloes afgeneem is gedurende die Anglo-Zoeloe-oorlog. Die vraag is die ontdekking reg hanteer en nodige wette gevolg?is hoe die ontdekking gehanteer is en wat se die wet. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Moenie vir die Druggies meer geld gee nie!
    Dis Maandag en die span "beklets" verlede week se nuusgebeure. Elon kan nou iets in jou brein inplant, die onderwêreld van waterverkope, Amerika kort geld om rekeninge te betaal en Rusland is steeds besig met die Oekraïne. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Die Jol, die Blom en die Advertensie!
    Dis Vrydag en die span KLETS met Tanya Michelle oor waar is die JOL in Suid-Afrika. Ons val met die deur in die huis oor die Budweiser advertensie en hoekom advertensies so "woke", lomp en oninteressant geraak het. Suid-Afrikaners verteenwoordig en wen eerste prys by die Chelsea-skou in Londen, Engeland met hul “Blackjack” agapant. En wil jy jou besigheid se dienste of produkte bemark? Stuur vir ons ‘n epos na [email protected]. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    27 min
  • Verbeel jou as Suid-Afrikaners kan saamstaan
    Die span KLETS oor die interest rate verhoging, die koningin van Rock en haar songs wat sinoniem is Mej. Suid-Afrika in die 80's, die R77m van tax geld wat gebruik word vir Qedani Mahlangu se regskostes en die feit dat Suid-Afrikaners nie kwaad genoeg is nie en ook nie bereid is om saam te staan oor dit wat almal onder ly nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    22 min
  • Afrika - die Moeder kontinent?
    Afrika kry soms die bynaam "Moeder kontinent" omdat dit die oudste bewoonde kontinent op aarde is volgens navorsing. Die span KLETS vandag saam François Conradie, 'n politieke ekonoom verbonde aan Oxford Economics Africa. François spesialiseer in landrisiko in Afrika rakende; politiek, konflik, staatsfinansies, belegging, beleid en handel.

    Ons vind uit hoe Afrika in mekaar steek en wat die invloed van wat in die noorde gebeur op die suide van Afrika het en sal hê. Verder gesels François ook oor BRICS en die moontlike BRICS geldeenheid en hoekom leer ons nie uit die foute van Afrika. Oxford Economics Africa · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    26 min
  • Wat de vloekwoord?!
    Die span KLETS met Gerhard van Huyssteen, 'n Professor van Afrikaans en Nederlandse Taalkunde verbonde aan die Noordwes-Universiteit, oor vloek, vloek woorde en die navorsingstudie wat hul tans mee besig is. Gerhard ontgin Coléne en Matthys se vloekmeter en watter woorde is taboe. Luister gerus na "Wat de vloekwoord?!" op Afrikaans.Radio en besoek hul webwerf - www.vloek.co.za! vloek.co.za · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    43 min
  • Vraatsug en Tee
    Sondagkoerante wat vol van dieselfde vraatsug. Johanna maak tee vir Daveyton se mense. Wat kan ons leer by die oop hand? Moet ons meer na ons onmiddellike gemeenskappe kyk om die wa deur die drif te trek? Of dalk het ons te ver in demokrasie verval en kort weer 'n outokratiese leier. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Jammer Tannie!
    Coléne het 'n boodskap ontvang wat melding maak oor hoeveel sy vloek, dalk is dit dieselfde Tannie wat vir Anita se man uit die CEO posisie van KWF gekry het. Die NCOP se chair weet nie of dit is notice of 'n motion of dalk nie 'n motion is nie. Tanya Michelle vertel vir ons "Waar's die Jol" die naweek. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    25 min
  • Wie polish die drol?
    Die span het vasgeloop in 'n drol. Wie is die drol in die drink water en wie polish en dans om die drol? Gordan was voor SCOPA en klink of hy diep seergemaak is deur Andre de Ruyter. Harry en Megan jaag vir 2 ure rond in NYC om foto’s te vermy en Martha Steward pryk op die Sports Illustrated voorblad van 2023. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    23 min
  • Wat is ons regte as inboorlinge van Suid-Afrika
    Die span KLETS saam Louise du Plessis, 'n prokureur by Lawyers for Human Rights, oor die mense en hul regte. Ons "beklets" die "Trolley Pushers" in ons stede en vind uit hoe werk die beweging van die groep mense. Verder leer ons ook die reg tot eiendom besit. Lawyers for Human Rights · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    23 min