KLETS

KLETS

Download on the App Store

All KLETS episodes

  • Mayday, Mayday
    Mayday, Mayday die hele wêreld behalwe Cyril dink hulle sink, miskien moet ons almal kry wat hy drink. Die span "beklets" verlede week se nuus van Amerika tot Sudan asook die massas Russiese soldate wat leier loos gesterf het in die Oekraïne. Elon wil nie sy bord vol kos met die SA regering deel nie en die pasiënte in Chris Hani Baragwanath Hospitaal het niks in hul borde nie. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
    30 min
  • Die volharding van Afrika en sy innovasies.
    Suid-Afrika het 'n hele gross innovasies en uitvindings waarop ons moet trots wees. Maar meer moet ons trots wee op die feit dat ons as Afrikaners voldhard in alles wat ons doen en aanpak. Ons "beklets" die uitvindings van Suid-Afrika en raak aan die hartsnaar van die Carike Keuzenkamp liedjie - Dis 'n Land. KLETS · Afrikaans.Radio · KLETS - YouTube
    32 min
  • Oranje Blanje Blou - moet hy ry of moet hy bly?
    Die Oranje Blanje Blou was onlangs weer in die nuus. Waar kom die ou Suid-Afrikaanse vlag vandaan en hoekom staan dit bekends as die Apartheidsvlag? Ons gesels met Johan Wolfaardt 'n Museumkundige by Potchefstroom Museum en Voorsitter van Heritage Potchefstroom Erfenis. KLETS · Afrikaans.Radio · KLETS - YouTube
    30 min
  • Die Katte van Kyknet.
    Ons "beklets" die nuwe katte op Kyknet. Wie is die vrouens van Die Real Housewives van die Wynlande. Waar kom hul vandaan en wie gaan die meeste moeilikheid maak? KLETS · Afrikaans.Radio · KLETS - YouTube
    20 min
  • Die Minister sonder 'n Mandaat.
    Dis Maandag en ons "beklets" verlede week se nuusgebeure in en om Suid-Afrika. Dr Blade Nzimande se ego, Kgosientsho Ramokgopa's se job description en die SA se vuil hande. Ons deel ook ons eerste houtlepel uit vir die week. KLETS · Afrikaans.Radio · KLETS - YouTube
    25 min
  • Is daar meer dae as geld in jou maand?
    'n Onlangse studie van Capitec se gebruikers data dui aan dat Suid-Afrikaaners word armer by die dag. Ons spandeer gemiddeld 8% meer op kruideniersware en 16% meer op brandstof. Leef ons almal op skuld om deur die maand te kom? In klets gesels ons oor die stand van persoonlike finansies en kry raad by Neil van der Walt, die bemarkingsbestuurder van DebtSafe.
    25 min